Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rest at Leisure

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jo-anne K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Heerlik gerus. Heerlike plekkie as jy wil wegkom van die besige winkelsentrums van Shelley Beach en Margate. Rustige omgewing. Ons het so lekker uitgerus gevoel na die vakansie daar, kon heeltemal vergeet van die gejaagdheid van die groter dorpe en net ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene N
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Baie lekker gebly. Sal weer gaan. Huis is mooi, skoon en netjies. Baie goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Rustig, skoon en met al die nodige geriewe. Veilig, gasvry, naby veilige skoon strande, sal enige dag aanbeveel. Gasheer Johan het ons vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monica
Rest at Leisure
Baie dankie vir die goeie resensie Pieter. Ons waardeer julle ondersteuning en terugvoer vreeslik baie. Hoop ons sien julle binnekort weer.

Yolande D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2021

Awesome. We enjoyed our stay, very nice place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monica
Rest at Leisure
Hi Yolande. Thank you for the great review. We appreciate your business and hope to see you and your family real soon in the near future. Take care and stay safe. Monica

Winnie S
Kort verblyf
5.0
Feb 2020

Baie oulike, netjiese, goed ingerigte plek. Sal beslis weer wil kom kuier met ons hondekinders. Dankie Johan vir jou gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rica R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2020

Uitmuntend! Vir 'n gesin op vakansie bied hierdie plek alles wat jy kan nodig hê! Ons is op kort kennisgewing ontvang sonder probleme. Dankie aan Monica en oom Johan vir jul gasvryheid! Ons sal vir seker weer van jul plekkie gebruik maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monica
Rest at Leisure
Baie dankie Tiaan en Rica vir die goeie verwysing. Ons verwelkom julle graag binnekort terug.

Wayne F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2019

Perfek! Sal definitief aan almal kan aanbeveel. Plekkie is perfek vir 'n gesin wat will wegkom en hulself geniet. Die strand was naby en ongelooflik mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louine V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2019

Friendly and welcoming host and the lovely pool was definitely a bonus. The accommodation is child friendly and we enjoyed long hours on the veranda watching our children swim in the pool when it was too windy on the beach. Your friendly and welcoming host stays on the top floor of this comfortable house, completely separate from the ground floor where guests stay. The accommodation is very safe and has all modern amenities, plus a very well-equipped kitchen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2018

Best value and location. Had an awesome holiday stay at Rest At Leisure. A beautiful and clean house with all the things you need. Only a kilometer to the best beach for kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Monica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eliesingel 135, Leisure Bay, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed04334b54be727186cebcbbf1cadb9b0a9b62bb4545817d62c272b1386be244443a81295ca2f2488288f71a739a5f006e2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 135 Elie Crescent Leisure Bay 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.01691022587 30.236138526717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang