Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rest at No 10

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 55 resensies vir Rest at No 10
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Fanie B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B

Baie sentraal en privaat.

Ons het lekker gebly en die gasheer het welkome addisionele inligting gegee.

Rest at No 10 se terugvoer

Thanks for the positive review.

Rest at No 10
Des G - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Des G

Better than home from home.

Brian was an excellent host, friendly, accommodating, and helpful.

Ian N - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian N

Beste in die weste.

Vriendelike eienaars, alles wat jy nodig het.

Rest at No 10 se terugvoer

Baie dankie.

Rest at No 10
Pierre B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre B

We stayed for two nights. It was raining, so we had a good rest.

Very neat and clean. Small but quaint. All you need for a short stay to see the town and walk to the port and harbour.

Jessica B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica B

Netjies, vriendelik, veilig.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die kamer was netjies, met 'n ten volle toegeruste kombuis. Ook baie veilig.

Rest at No 10 se terugvoer

Thanks for the positive review.

Rest at No 10
Matthew H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew H

Perfect!

The perfect little place to rest. Quiet and peaceful, with friendly hosts. Has everything you need, as well as the essentials for load shedding. Will definitely stay here again and highly recommend to others!

Rest at No 10 se terugvoer

Thank you very much for the positive review.

Rest at No 10
Steve B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve B

Fantastiese verblyf. Beter waarde vir geld sal jy nêrens kry nie. Mooi loop!

Absoluut wonderlike verblyf. Sal dit vir almal aanbeveel. Hartlike gasheer en gasvrou. Skoon en netjiese verblyf. Best in west. Baie dankie julle twee.

Donn Pakamisa R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Donn Pakamisa R

Good.

A good place for a comfortable and simple rest period for anybody who would want to explore the various neighbouring towns. Everything is closely set. Kind hosts are always eager to take care of all extra needs and to guide you to tourist attractions.

Rest at No 10 se terugvoer

Thank you for your review, Donn Pakamisa Rozani.

Rest at No 10
Dianah G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Dianah G

Heerlik!

Baie dankie. Alles was perfek en die eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig.

Rest at No 10 se terugvoer

Baie dankie

Rest at No 10
Ansa H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa H

Vriendelike ontvangs, netjies, veilig en alles wat mens nodig het.

Ons het baie lekker gebly.

Rest at No 10 se terugvoer

Baie dankie vir die positiwe terugvoer.

Rest at No 10
Wilfred P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfred P

Puik dankie.

Plek was ideaal naby die plekkies wat ons wou besoek, stilte en rus was aan orde van die dag. Geen geraas van voertuie of honde nie.

Rest at No 10 se terugvoer

Thank you for the positive review.

Rest at No 10
Felicia H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicia H

This will definitely be my go to place in the future.

Brian and Sandra, the owners are a lovely couple. Wonderful and interesting stories. They make you feel so welcome. As if you are part of the family. I would recommend anyone to go and stay at Rest at No 10.

Rest at No 10 se terugvoer

Hi Felicia, thank you for the positive review.

Rest at No 10
Estelle A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle A

Heerlik.

Ons het die adres as ons basis gebruik en maar rondgekuier tussen vriende en familie. Altyd lekker om jou eie slaapplek te hê.

Rest at No 10 se terugvoer

Baie dankie.

Rest at No 10
Hennie S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S

Baie aangenaam.

Die kamer en badkamer is baie goed toegerus. Baie vriendelike diens. Ons het ons verblyf geniet.

Elmien K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien K

Vriendelike mense. Baie gasvry.

Sal definitief die plek aanbeveel, plek netjies en baie veilig. Alles in plek wat ons nodig het.

Rest at No 10 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvvoering.

Rest at No 10
Christal A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christal A

Die plekkie is pragtig. Geriewe uitstekend. Gasheer en -vrou baie vriendelik en behulpsaam. Kon die liefde vir hul medemens, hul omgewing en wat hulle doen in Rest at No 10 sien.

Dit is die 2de keer wat ons daar kuier. Ons voel veilig en ons word baie goed na gekyk. Jy het jou eie privaatheid en braai-area. Daar is alles wat jy nodig het en meer! Gasheer/-vrou is vriendelik en baie behulpsaam. Dankie weereens vir 'n lekker kuier.

Rest at No 10 se terugvoer

Thank you very much.

Rest at No 10
Hannes V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Wonderlik!

Het aan al my behoeftes voldoen. Gasheer en gasvrou baie gasvry!

Rest at No 10 se terugvoer

Baie dankie.

Rest at No 10
Anneri S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneri S

Alles was baie mooi skoon en gerieflik. Dit was baie aangenaam.

Ons het die blyplek geniet. Skoon en netjies. Geriewe baie goed. Sal aanbeveel. Ligging is ideaal en veilig.

Rest at No 10 se terugvoer

Baie dankie

Rest at No 10
Giovan V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giovan V

Very relaxing and calming.

A home away from home.

Rest at No 10 se terugvoer

Thank you for your review.

Rest at No 10
Nelius S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelius S

Uitstekend!

Pragtige, skoon en netjiese blyplek! Sal enige tyd aanbeveel!

Rest at No 10 se terugvoer

Baie dankie

Rest at No 10
Fred D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Fred D

It was not what I wanted.

The owner's front door was next to my door.

Rest at No 10 se terugvoer

I find it quite strange that all other reviews are are positive. But because I would not allow you to bring children to sleep over as we do not cater for more than 2 adults, you give me a negative rating. I know the place is clean as we clean ourselves. i would not want anyone to stay in accommodation that i would not stay in. i have stayed in such accommodation. The issue about the front doors being next to one another can be clearly seen on the photographs. The issues are not valid as there are gates secure parking (which you chose not to use ) there is dual doors into the flat accommodation with a security door
Unfortunately this is just sour grapes as you tested the system by trying to bring in extra people and we would not allow it as we do not cater for children.
It is clearly stated in our listing description.


Rest at No 10
Cynthia B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia B

Skoon, rustig, veilig en voldoende.

Die woonstel is skoon, veilige parkering en rustige gebied. Voldoen aan ons behoeftes. Loopafstand na attraksies. Regtig waarde vir jou geld ek sal dit vir almal aanbeveel. Al die basiese kombuisware is beskikbaar. Vir 'n naweek of paar dae is hierdie oorgenoeg leefspasie vir 2 volwasse persone. Dankie aan my gasheer en gasvrou, ek sal weer van jul dienste gebruikmaak.

Rest at No 10 se terugvoer

Baie dankie, Cynthia.

Rest at No 10
Phillip S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip S

Gerieflik asof ons by ons eie tuiste was.

Die vriendelikste eienaars wat ek nog ontmoet het, met 'n pragtige huis ten volle toegerus met alles wat jy benodig. 'n Huis weg van jou huis. Ontspanne en veilige atmosfeer wat hulle skep.

Rest at No 10 se terugvoer

Baie dankie vir die positive resensie.

Rest at No 10
Anet S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anet S

Onverbeterlik.

Uiters netjies. Onbeskryflik lekker gebly en geslaap.

Herman J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman J

Ons het baie lekker gebly in die goed toegeruste en ruim eenheid.

Dit was werklik waarde vir geld. Alles was netjies en die eenheid het alles gehad wat ons benodig het. Ek sal die eenheid aanbeveel.

Rest at No 10 se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie.

Rest at No 10
Mara S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mara S

Fantasties!

Wat 'n juweeltjie! Ons het vir 5 nagte bespreek en toe 8 nagte gebly, so heerlik was dit! Brian en Sandra het ons welkom ontvang en deurentyd welkom laat voel. Die eenheid is lieflik skoon en goed toegerus met alles wat jy nodig het om jou verblyf gerieflik te maak. Baie naby aan hoofroetes geleë. Ons sal beslis weer kom en beveel Rest at No 10 ten sterkste aan.

Rest at No 10 se terugvoer

Thank you very much for your positive review. I am glad to have met and received you.

Rest at No 10
Pieter V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Wonderlike verblyf.

Die verblyf was baie aangenaam en die gasheer en -vrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Sapna G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sapna G

Comfortable, clean and good value.

It is small but cosy. Perfect for a single or couple. Everything you need is provided and then some. Very thoughtful add ons such as towels, soap, rusks, coffee, milk, salt, light for loadshedding, etc. Clean and with a good shower. The hosts are lovely and always want to know how they can make you more comfortable. My only critique would be for the two single beds to be covered with an optional fitted king sheet and king-sized blankets for couples. As two single beds put together can be a bit awkward.

Amanda J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda J

Alles was wonderlik!

Prys billik, gawe eienaars. Plekkie is goed toegerus, naby restaurante, see en mooi omgewing.

Rest at No 10 se terugvoer

Thank you very much for the positive review.

Rest at No 10
Marthinus B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus B

Dit was heerlik om by Rest at No 10 te kon gebly het. Ontvang deur lieflike mense. Dit is lekker plekkie om te bly. Ek sal enige persone beveel na 'n lekker kuierplekkie.

Lekker stil kuierplekkie. Dus gepas vir 'n paartjie of vriende. En vir die waarde van die geld was en is dit 'n uitstekende rus- en slaapplekkie. Dit is veilig ook.

Craig S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig S

Excellent value.

A 2-night getaway from Cape Town. Super-clean and modern. Quality towels and bedding, and very friendly hosts. Excellent value, and 5 minutes walk to the yacht club or Charley’s Brewery (excellent restaurant). I would be happy to stay here again. Perfect for a couple.

Rest at No 10 se terugvoer

Thanks for a positive review.

Rest at No 10
Ronel K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel K

Aangenaam.

Viendelik ontvang. Plek baie mooi en netjies sal enige tyd plek aanbeveel.

Rest at No 10 se terugvoer

Thank you very much for the review.

Rest at No 10
Claude R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claude R

Lovely hosts, clean, comfortable, convenient to all amenities, private.

We will certainly stay there again.

Amanda H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda H

Fantastic!

The flat is very neat and well equipped. There was also sufficient space in the grounds to accommodate our boat. The hosts are very friendly and welcoming and made us feel right at home. Will definitely return.

Rest at No 10 se terugvoer

Thank you for the positive review, Amanda, we look forward to accomodate you guys again.

Rest at No 10
Mike S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike S

Very comfortable, host made sure your privacy was your a priority, ensured parking for your vehicle and overall made you feel welcomed.

Stayed one night and all the comforts were available.

Julian J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julian J

Baie lekker rustig en n goeie plek om te bly

Goeie plek. Baie netjies. Lekker stil en rustig.

Rest at No 10 se terugvoer

Thank you very much for the positive review hope to accommodate you sometime in the future.

Rest at No 10
Helen Dorothy G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helen Dorothy G

Stil en rustig.

Skoon, stil en rustig. Geen uitsig nie, maar dit is nie nodig indien jy net daar wil slaap nie.

Herman K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman K

Rustig, stil, tog lekker binne bereik van alles.

Ons bly nooit die heel dag in die blyplek nie, ry rond om die omgewing en die gewoontes van sy mense te beleef. Met hierdie kuiertjie het ons die blomme van die Weskus opgesoek. Dit was die moeite werd.

Rest at No 10 se terugvoer

Baie dankie dat julle weer hier by ons kom bly het.

Rest at No 10
Henry A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry A

Restful and peaceful.

Mike and Sandra very warm and friendly.

Rest at No 10 se terugvoer

Thank for your positive review hope to see you soon. Regards, Brian and Sandra.

Rest at No 10
Maggie S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie S

Ek kan dit enige tyd aanbeveel.

Eienaars baie vriendelik, gesels lekker en ontvang jou met 'n warm hart. Baie veilig en netjies en daar is geen geraas. Sal definitief weer daar oor slaap.

Rest at No 10 se terugvoer

Hi Maggie

Baie dankie vir die positiewe kommentaar.

Rest at No 10
Charlotte L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte L

Baie vriendelik ontvang.

Dit was ons 2de keer wat ons daar tuis gegaan het was baie vriendelik ontvang. Plek baie netjies, beddens slaap baie lekker en die beskuit was baie lekker gewees. Alles is netjies kan dit vir enige een aanbeveel.

Rest at No 10 se terugvoer

Hi Charlotte
Baie dankie vir die goeie en positieve resensie. Ons waardeer dit baie.
Hoop ons sien julle weer.
Groete
Brian and Sandra

Rest at No 10
Lenelle T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenelle T

Goed toegeruste, baie netjiese verblyf.

Sal dit beslis aanbeveel.

Madeleine P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine P

Kort maar baie aangenaam!

Ons was baie kort daar maar die eienaar en sy vrou was vreeslik behulpsaam en vriendelik! Alles was netjies en skoon vir ons aankoms!

Constant V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Constant V

Uitstekend.

Uitstekende plek en ontvangs. Billik, netjies, als wat mens nodig het. Hoogs aan te beveel. Sal weer kom.

Rest at No 10 se terugvoer

Hi Constant

Baie dankie vir die goeie en positieve resensie.
Ons waardeer dit baie.

Rest at No 10
Santa B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santa B

Heerlik, alles wat ons wou gehad het.

Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Rest at No 10 se terugvoer

Hi Santa,
Thank you for your review glad you are home safe and sound. I spoke to Mike Mole and they are aware of the birds you saw.
Glad you enjoyed your stay.
Regards,
Brian and Sandra

Rest at No 10
Werner Z - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner Z

Het bekostigbare, basiese verblyf vir een nag benodig en dit ook gekry.

Skoon, netjies, goed ingerig, bekostigbaar, vriendelike en behulpsame eienaars.

Mike S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike S

Very pleasant, peaceful and tranquil.

In regards to my very short stay, I was made very welcomed and was ensured of all my needs, the place was very neat and lovely, it suited my needs perfectly, the hosts were exceptionally quiet.

Rest at No 10 se terugvoer

Hi Mike,
Thank you for your positive review.
Regards ,
Brian and Sandra

Rest at No 10
Mard N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mard N

Dit was bitter netjies en skoon. Naby aan die dorp en baie veilig.

Was bitter mooi en gemaklik.

Rest at No 10 se terugvoer

Thanks for staying with us. Secondly thank you for the positive review.
Regards,
Rest at No 10

Rest at No 10
Mervin S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervin S

Comfortable and clean unit with safe parking and very hospitable hosts.

Great place. Will definitely stay here again.

Rest at No 10 se terugvoer

Dear Mervin,

Thank you for the positive feedback. We are glad you enjoyed your stay.

Regards,
Brian and Sandra

Rest at No 10
Anita B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B

Absoluut fantasties.

Ons het die middag daar gearriveer en mense was baie gaaf. Het so lekker daar gebly, het nie eers geweet die huiseienaar is daar nie. Alles was in die plekkie gewees, en netheid was eersteklas. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Rest at No 10 se terugvoer

Beste Anita,

Baie dankie vir jul positiewe resensie.

Groete
Brian en Sandra
Rest at No 10

Rest at No 10
Johan En Hermanie D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan En Hermanie D

Gerieflik, skoon en netjies!

Die eienaars was baie vriendelik en het uit hul pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak! Baie dankie!

Rest at No 10 se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe resensie

Rest at No 10
Mias V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mias V

Rustige verblyf in 'n pragtige en mooi skoon eenheid met alles wat mens benodig!

Verblyf by Rest at No 10 was heerlik rustig in 'n praqgtige omgewing wat ook veilig is! Baie mooi en skoon met alle geriewe wat mens benodig vir 'n heerlike verblyf. Sal beslis kan aanbeveel en sal ook beslis weer verkies om daar tuis te gaan!

Rest at No 10 se terugvoer

Goeie dag Mias,

Baie dankie vir die terugvoer.

Rest at No 10
Herman K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman K

Baie privaat, rustige woonbuurt, goeie geleentheid om batterye te laai.

Baie sentraal om die Weskus te verken. Die eienaar(s) gaan uit hul pad om ons verblyf aangenaam en gerieflik te maak. Baie privaat en baie gerieflik vir twee persone. Baie dankie, Brian en Sandra, vir jul gasvryheid. Ons maak later weer so.

Rest at No 10 se terugvoer

Hi Herman,
Thanks for the feedback
May the two of you have a wonderful New year.
Regards,
Brian and Sandra

Rest at No 10
Susandorie V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susandorie V

Ons sal vir seker terugkeer na hierdie bitter oulike plekkie.

Die plekkie was so mooi en netjies. Baie goed ingerig en alles wat jy kan dink om nodig te kry, is reeds daar. Gasheer en gasvrou het ons baie welkom laat voel.

Rest at No 10 se terugvoer

Hi Susan,

Thanks for the very good review feedback.We appreciate it

Regards
Brian and Sandra
Rest at No 10

Rest at No 10
Jan K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K

Aangenaam, stil en rustig. Net wat jy nodig het om weer rustig te raak na 'n bedrywige tydperk.

Brian en Sandra, die vriendelike eienaars gaan uit hul pad uit om jou verblyf aangenaam te maak. Ons sal weer kom.

Rest at No 10 se terugvoer

Jan en Susan, baie dankie vir jul positiewe resensie.
Groete,
Brian en Sandra,
Rest at No 10

Rest at No 10
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Isabella-straat 10, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9a3f1ce07e564289ef6dd8f39ab19ae5b090faab7dbfcf99a9b33ecb8002aac864a5b03ea95d9e5aab7e919a26a059a773b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 10 Isabella Street Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -32.783053294784 18.152050261971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang