Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rest @ Blake

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 115 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Eloise J
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Lekker gerus. Vriendelike gashere en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans Nicolaas S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Tien uit tien. Uitstekende waarde vir geld. Vriendelikste gasvrou in die land.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Dit is baie netjies en is baie gasvry. Die plekkie is baie gesellig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Uitstekend. Rest@blake se kommunikasie vanaf bespreking tot ons vertrek het was puik. Ons het eers baie laat die aand gearriveer, hulle was bereid om ons te akkomodeer. Die groot plus punt is hulle het solar krag, wat baie help. Met aankoms het heerlike verrassings vir ons gewag. Sjerrie, koue water, koffie, vars melk en tot mini-sjokolade op die kussings. Die plek is netjies, skoon, veilig en pragtig. Ons sal vir seker weer daar bespreek. Mag hul besigheid groei in oorvloed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Rest @ Blake
Beste Corne Dankie vir die mooi terugvoerong. Dit was vir ons 'n voorreg om jul te akkomodeer. Hoop om jul weer eendag te sien. Julle is altyd welkom. Vriendelike groete Michelle

Mariska V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2023

Dit was baie baie nice, alles was perfek. Baie dankie, alles was perfek, netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen P
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

I recieved a warm welcome on arrival. The owner, Michelle, was very friendly and helpful. The place was neat and tidy on arrival. I will recommend the place to family and friends. Most importantly, there is no load-shedding at Rest @ Blake.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Geskikte oornagverblyf. Ons is baie vriendelik ontvang. Die gasvrou het ons aan alles bekendgestel en was behulpsaam. Goeie waarde vir geld en geskikte oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmain N
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2023

Uitstekende oornagplekkie. Goed ingerig met alles en meer wat nodig is vir oornag of selfs langer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Riana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Lekker en gerieflik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Die beste tyd ooit, so rustig en gemaklik! Since I arrived I've received nothing but smiles and friendliness. Cleanliness is next to Godliness. and this place was ver neat on arrival. Truly home away from home, and total privacy with 24hour assistance when needed. Michelle a true and unique hostess, I'm recommending this place to everyone!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Michelle
Rest @ Blake
Hi Charlene Was heerlik om julle te verwelkom. Hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete Michelle

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 115

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R650
R650 R455
per nag, vir 2 mense
Vanaf R650
R650 R455
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colonel Blake-straat 12, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64dcc2e6257d4e5962dec34890bbb49c8dbb3c106140db6e78ea3a66fdb1a64aad0d4b8de5886c52c4a8feb5c0ccd517174a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R455 per nag, vir 2 mense 115 5 1 5 12 Kolonel Blake Street Fleurdal 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.15078859774 26.195569038391

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang