Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rest @ Blake

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 115

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 115 resensies vir Rest @ Blake
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Eloise J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise J

Lekker gerus.

Vriendelike gashere en behulpsaam.

Frans Nicolaas S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans Nicolaas S

Tien uit tien.

Uitstekende waarde vir geld. Vriendelikste gasvrou in die land.

Jolene M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene M

Dit is baie netjies en is baie gasvry.

Die plekkie is baie gesellig en netjies.

Corne V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V

Uitstekend.

Rest@blake se kommunikasie vanaf bespreking tot ons vertrek het was puik. Ons het eers baie laat die aand gearriveer, hulle was bereid om ons te akkomodeer. Die groot plus punt is hulle het solar krag, wat baie help. Met aankoms het heerlike verrassings vir ons gewag. Sjerrie, koue water, koffie, vars melk en tot mini-sjokolade op die kussings. Die plek is netjies, skoon, veilig en pragtig. Ons sal vir seker weer daar bespreek. Mag hul besigheid groei in oorvloed.

Rest @ Blake se terugvoer

Beste Corne

Dankie vir die mooi terugvoerong. Dit was vir ons 'n voorreg om jul te akkomodeer. Hoop om jul weer eendag te sien. Julle is altyd welkom.

Vriendelike groete

Michelle

Rest @ Blake
Mariska V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska V

Dit was baie baie nice, alles was perfek.

Baie dankie, alles was perfek, netjies en veilig.

Karen P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen P

I recieved a warm welcome on arrival.

The owner, Michelle, was very friendly and helpful. The place was neat and tidy on arrival. I will recommend the place to family and friends. Most importantly, there is no load-shedding at Rest @ Blake.

Johan B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Geskikte oornagverblyf.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die gasvrou het ons aan alles bekendgestel en was behulpsaam. Goeie waarde vir geld en geskikte oornagverblyf.

Charmain N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain N

Uitstekende oornagplekkie.

Goed ingerig met alles en meer wat nodig is vir oornag of selfs langer.

Riana V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

Lekker en gerieflik.

Sien sterre.

Charlene O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene O

The best time ever, so peaceful and comfortable!

Since I arrived I've received nothing but smiles and friendliness. Cleanliness is next to Godliness. and this place was ver neat on arrival. Truly home away from home, and total privacy with 24hour assistance when needed. Michelle a true and unique hostess, I'm recommending this place to everyone!

Rest @ Blake se terugvoer

Hi Charlene

Was heerlik om julle te verwelkom. Hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete

Michelle

Rest @ Blake
Claudia D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia D

Presies wat ons nodig gehad het.

Ons het net oornag op pad van Centurion na Port Elizabeth, en Rest @ Blake was absoluut perfek. Die klein dingetjies waaraan hulle gedink het, was onverwags en het die verblyf baie spesiaal gemaak. Vriendelik, baie netjies, en beslis veilig.

Rest @ Blake se terugvoer

Hello Claudia

Dit was vir ons heerlik om julle te akkomodeer. Hoop om jul weer in die toekoms te verwelkom.

Vriendelike groete

Michelle Smith

Rest @ Blake
Marietha M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha M

Baie rustig en stil area. Netjies en skoon met al die nodige geriewe.

Gemaklike bed. Het die sjerrie met aankoms baie geniet.

Kyla D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyla D

Very peaceful and clean.

Area was very quiet and safe, beds are clean and comfortable.

Stephanie J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie J

Puik!

Baie gerieflik, skoon en rustig!

Reghard H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reghard H

Heerlik.

Ek sal beslis weer by hulle gaan kuier, dit was baie lekker en gerieflik. Al wat ek sou wou byhê is 'n rooster by die braai.

Rest @ Blake se terugvoer

Hello Reghard

Dit was heerlik om julle te ontmoet.daar is n' toeklap rooster in die kombuiskas. Jammer dat ek dalk agterwee gelaat het om vir julle te wys, kom gerus gou weer kuier.

Rest @ Blake
Amanda F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda F

Baie lekker.

Was lekker gewees. Sal weer gaan.

Graham H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham H

My daughter and I stayed while on course in Bloemfontein.

Rest@ Blake more than met our requirements, comfortable, quiet, all the necessary to make the stay pleasant.

Marelise E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marelise E

Veilig plek naby alles.

Het baie veilig gevoel. Lekker tuintjie waar jy kan ontspan. Probleme is met die eienaar bespreek en sy het dadelik aandag daaraan geskenk.

Erica V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica V

Die netheid, privaatheid, veiligheid en uitstekende ligging was great.

Sien sterre.

Leslie B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie B

Baie goeie waarde vir geld.

Die eenheid is baie goed toegerus en die diens is uitstekend.

Yolandi V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi V

Baie goeie oornagstop.

Lekker skoon en netjies en perfek vir 'n stop op die lang pad.

Carla L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carla L

Goeie diens. Goed geleë vir 'n oornagstop.

Ons het met 'n groot hond oorgeslaap. Michelle het ons geakkommodeer met 'n kamer eenkant met sy eie tuin.

Hennie B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Pragtige skoon verblyf.

Baie mooi, skoon en vriendelike ontvangs. Alles in die plek wat nodig is en meer. Dankie ons het heerlik gebly en sal dit vir seker aanbeveel.

Bettie B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie B

Bed was fantasties. Baie netjies en skoon. Sal weer daar gaan slaap in Bloemfontein.

Was in Bloemfontein vir besigheid. Was baie netjies en skoon. Baie privaat. Bed was ongelooflik. Gasvrou baie aangenaam en behulpsaam. Sal weer in die toekoms daar gaan bly.

Marvin M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marvin M

Baie lekker, stil en rustig.

Eienaar is baie vriendelik. Voel soos 'n huis. Alle benodigdhede is beskikbaar en sal enige tyd weer daar oornag.

Evert F. B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert F. B

Huislik!

Ek het sommer onmiddellik tuis gevoel, toe Michelle my by die hek kom ontmoet het. Sy't belanggestel in my welsyn en aangedring dat ek haar moet skakel indien ek enigiets benodig. Die woonstel was in 'n onberispelike toestand, silwerskoon en netjies. Die woonstel beskik oor enige denkbare kombuis-gereedskap en -apparate wat mens mag benodig. Ek kan enigiemand met groot vrymoedigheid aanbeveel om van Rest@Blake gebruik te maak!

Christa L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L

Skoon, netjies en vriendelik.

'n Rustige oornagplek, baie skoon en netjies en ons is vriendelik ontvang.

Liesl T - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl T

Baie goeie waarde vir geld.

'n Baie netjiese eenheid met 'n toe area vir ons honde. Baie lekker oornagstop.

Marita V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V

Uitstekend.

Baie dankie netjiese verblyf. Baie vriendelik en behulpsaam. Dankie ook dat ons as familie saam by julle plekkie kon braai. Baie bekostigbaar. Dankie vir die ekstra myl wat julle vir ons gestap het met ekstra beddegoed ens.

Rest @ Blake se terugvoer

Julle is baie welkom! Dit was lekker om julle te kon akkomodeer.

Rest @ Blake
Samantha S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S

Thank you for a cosy, comfortable stay!

We had an overnight stay (with our dogs) on our way to Joburg. Our stay was comfortable. Michelle was a great host. The room was neat and kitted with everything we needed.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dankie vir 'n gesellige, gemaklike verblyf!

Ons het 'n oornagverblyf (met ons honde) op pad na Joburg. Ons verblyf was gerieflik. Michelle was 'n goeie gasvrou. Die kamer was netjies en toegerus met alles wat ons nodig gehad het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Johan H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Hier het ek sommer tuis gevoel, jammer ek ontdek nou eers die lekker verblyf sal die my eerste keuse maak as ek Bloem toe gaan.

Die verblyf was fantasties ek beveel die verblyf 100% aan. Als is skoon en netjies jy kan sien hier is 'n gasvrou wat weet wat sy wil hê. Daar is nog boonop 'n bederf met chocolate, dit is die klein goed wat my sal maak om Rest@Blake weer te gebruik, en ek sal dit doen as ek weer Bloem toe moet gaan, Michelle baie dankie ons oornag was baie lekker gewees en soos genoem julle is eerste op my lys as ek Bloem toe gaan!

Rob V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rob V

Veilig en naby die museum en winkels en restaurante.

Vriendelijke ontvangst, schoon, veilig parkeren, mooie badkamer, goed bed, dicht bij Boerenmuseum, restaurants en winkels. De bank is tevens bedbank voor een derde persoon en zit niet echt comfortabel.

Anwynn L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anwynn L

Gerieflik, stil en veilig.

Gerieflik, stil en veilig en naby winkels.

Martine W - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martine W

Wonderful.

As they say, home away from home.

Susan P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan P

Fantastiese plek om oor te slaap op pad Kaap toe.

Vir my is dit 'n verfrissende plekkie wat alles bied wat jy nodig het. 'n Veelsydige plek vir tussen-pouses van 'n reis. Vriendelike gasvrou en absolute waarde vir geld. Naby die hoofpad en vulstasie maak hierdie 'n uistekende oornag vir die Reisiger. So sal dit definitief aanbeveel.

Tanya En Jj R - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya En Jj R

Dit is asemrowend.

Was 'n wonderlike plekkie, naby als.

Toinette M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toinette M

Wow! Ek was beïndruk.

Gemaklik, naby die winkels met 'n rustige atmosfeer. Perfek vir 'n vinnige oorslaap. Dit is definitief 5 sterre werd!

Susan P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan P

Regtig waarde vir geld.

Van uitstaande kwaliteit en besrisplik netjies, het alles wat ek benodig het en regtig wonderlik om te weet ek kan weer daar oornag met my terugreis. Vriendelik en behulpsaam.

Peter B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B

Vriendelik, netjies en waarde vir geld.

Sien die sterre.

Kelly V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly V

Great value for money.

Great value for money. Clean and tidy. Little additional treats like Cherry, chocolates and fancy coffees and teas. A bit far from restaurants.

Johannes B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes B

Puik diens en plek. Skitternede prys en waarde vir geld.

Ek sal enige tyd weer daar kom bly. Baie netjies, ruim en baie gerieflik. Skittenrende prys.

Ian W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian W

Netjies, skoon, prakties, vriendelike ontvangs en gerieflike oorslaapplek.

Behalwe 2016 en 2017 toe ons ander roetes gevolg het en nie in Bloemfontein oornag het nie, maak ons al vir jare, en weer vanjaar, gebruik as ons rusplek vanaf die Suid-Kaap na Pretoria. Ek dink dit sê genoeg van ons tevredenheid met Rest@Blake, anders sou ons al lankal iewers anders oornag het. Inderwaarheid is daar ook oor die jare ontwikkeling en verbetering van die eenheid te sien.

Gavin H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin H

Dit was 5-ster-kwaliteit en baie rustig.

Dit was 'n baie aangename tyd. Ek was baie beïndruk met die standaard van verblyf. Ek sal maklik daar weer gaan slaap. Dankie vir die vriendelike diens.

Danest C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danest C

Pragtig.

Pragtig veilig en skoon. Sal verseker elke keer daar oorslaap op pad Hartenbos toe. Sal dit aanbeveel.

Johan B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Gaan nou elke keer daar bly as ek Bloemfontein besoek, hoop hulle het plek?

Baie goeie diens en waarde vir geld! Alles wat jy nodig het. Baie skoon en net, naby die N1. Lekker stil area, het lekker geslaap! Gaan nou elke keer daar bly as ek Bloemfontein besoek, hoop hulle het plek? Het baie lekker gebly. Jy kan met jou gesin ook daar gaan oorslaap.

Rest @ Blake se terugvoer

Beste Johan,

Jy is baie welkom om weer by ons tuis te gaan. Dit was heerlik gewees om jou te ontmoet en te huisves!

Vriendelike groete,
Michelle Smith

Rest @ Blake
Alet B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet B

Ons het heerlik ontspan na 'n lang dag se ry.

Ons het baie lekker gebly. Ons is baie vriendelik ontvang en ons gasvrou was baie hulpvaardig. Ons aandete was heerlik.

Matthys S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys S

Rest@Blake is "home from home". Belangrikste is bed, lekkerder as my eie geslaap.

Rest@Blake is die tipe selfsorg tuiste waar jy opsien om huis toe te gaan. Dit is ten volle toegerus en goed geleë. Ons het veilig gevoel en die sjerrie baie geniet!

Charlotte P - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte P

Uitstekend.

Baie vriendelike ontvangs en verwelkoming. Sommer tuis gevoel. Alles in puik toestand. Suitstekendal enige tyd weer kom en aanbeveel.

Ammi P - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ammi P

Seepglad! Presies wat jy nodig het om 'n naweek in die stad te oorleef.

Stil, veilig met 'n sentrale ligging.

Imogen V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imogen V

Gerieflik, skoon en veilig.

Michelle het my baie vriendelik ontvang. Ek het dadelik tuis gevoel met my aankoms. Die plekkie is baie netjies, skoon, ruim en baie goed toegerus. Die bed is baie gemaklik met die beste kussings! Michelle het uit haar pad gegaan om vir my ietsie vir aandete te kry. Ek sal verseker die plekkie vir enige iemand aanbeveel wat waarde vir geld wil hê asook 'n goeie nagrus nodig het. Weereens baie dankie.

Adri M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri M

Ideale plek om oor te slaap op pad vanaf Kaapstad na die Noorde. Het voldoen aan al ons behoeftes.

Kommunikasie tussen ons, Lekke Slaap en Rest@Blake was uitstekend van die begin af. Ontvangs deur Michelle by bestemming was vriendelik en warm. Plek was skoon, netjies en volledig toegerus. Alles het puik gewerk. Heerlike nagrus het ons weer vroeg die volgende oggend uitgerus op die lang pad gesit. Die glasie sjerrie was die kersie op die koek. Baie dankie.

Samuel B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samuel B

Baie vriendelike ontvangs en heerlik geslaap.

Jy word hartlik en vriendelik verwelkom. Die plekkie is netjies en skoon en die bed gerieflik. Heerlike warm water. Geleë in 'n stil en veilige omgewing. Kan dit gerus aanbeveel.

Chris F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris F

Net wat ek wou hê.

Het baie lekker oornag en sal dit enige tyd aanbeveel.

Dawid V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dawid V

Rustige atmosfeer.

Baie aangename mense, vriendelik en helpvol, rustige buurt en baie veilig en selfs veiligheidsbewus.

Rest @ Blake se terugvoer

Hello David,

Dit was vir ons heerlik om julle te huisves en ons hoop om julle weer in die toekoms by ons te verwelkom.

Vriendelike Groete,
Michelle Smith

Rest @ Blake
Tomas F - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tomas F

Aangenaam.

Baie aangenaam. Dit was ruim en volledig toegerus.

Cathy V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy V

Netjies, skoon en gemaklik.

Sal beslis weer van die verblyf gebruik maak. Dit het alles wat mens nodig het. Sal julle beslis aanbeveel vir ons vriende.

Rest @ Blake se terugvoer

Hello Cathy
Dit was vir ons ook heerlike om julle te huisves. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom.

Rest @ Blake
Theo C - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo C

Dit is uitstekende verblyf!

Die verblyf en sy mense was baie aangenaam.

Lucinda P - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda P

Dit was heerlik, veilige rus vir enige siel!

Baie, baie dankie vir die heerlike verblyf. Dit is baie goeie waarde vir geld en ons het heerlik gerus. Ek waardeer jou moeite om altyd te vra of ons iets nodig het en dit is 'n rustige, moeitelose verblyf gewees. Ek sal wanneer nodig graag weer daar kom uitspan! Alle sterkte en mooi wense vir julle.

Theo P - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo P

Baie netjies, veilig en gemaklik.

Goed geleë en naby alles. Dis baie netjies met vriendelike diens.

Rest @ Blake se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Dit was vir ons heerlik om U te huisves. Ons sien uit om U weer te sien.

Rest @ Blake
Elize V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

Wat kan 'n mens sê: Baie dankie!

Baie dankie was regtig 'n voorreg om daar oor te slaap skoon en vriendelike mense. Sal enige een aan beveel. Baie dankie.

Marlize L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize L

Goed toegerus en baie netjies!

Ons het baie heerlik gebly. Die ekstra's was 'n lekker verrassing! Sal weer so maak!

Johannes V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V

Geen probleme, lekker gebly.

Het lekker gebly maar 'n motorafdak met 'n skadunet sal gaaf wees vir hael en die son.

Gw V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gw V

Lieflike woonstel met alles wat mens nodig het om jou batterye te laai.

Vriendelik ontvang, woonstel ruim en baie netjies. Geen geraas, het lekker uitgerus.

Marguerite W - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite W

'n Ongelooflike netjiese en goed toegeruste akkommodasie.

Besliste waarde vir geld. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie veilig gevoel, en die plek is toegerus met alles wat jy kan benodig. Sal beslis weer daar bly as in Bloemfontein is.

Waldi W - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Waldi W

Goeie waarde vir jou geld.

Baie netjiese plekkie, goed toegerus met alles wat mens nodig het. Vriendelike ontvangs, baie skoon en alles in goeie toestand. Sal definitief terugkom.

Drienie D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drienie D

Uiters netjies en gerieflik, met alles wat 'n mens nodig het.

Die akkommodasie is uiters gerieflik vir selfsorg. Dit is baie netjies en skoon, en ingerig met alles wat 'n mens nodig het. Die ontvangs was uiters hartlik.

Rest @ Blake se terugvoer

Hello drienie
Baie dankie vir die terugvoering.dit was heerlik om julle te huusves.

Vriendelike Groete
Michelle Smith

Rest @ Blake
Theo P - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theo P

Baie netjies, goeie waarde vir geld.

Goeie ligging, naby alles wat nodig is.Gerieflik en netjies.

Leon N - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon N

Het al daar oorgebly, en sal weer.

Dit is gerieflik naby die meeste besighede en maklik bekombaar, naby die hoofpad, en is ideaal vir inkopies en binne bereik van omliggende hospitale, garages en eetplekke.

Rest @ Blake se terugvoer

Beste Leon,
Soos altyd was dit vir ons heerlik om julle te huisves. Hoop die res van jul vakansie was heerlik.Hoop om gou weer vir julle te sien.

Rest @ Blake
Sp Oosthuizen S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sp Oosthuizen S

Vriendelike ontvangs en netjiese, skoon verblyf.

Die gasvrou was baie vriendelik, die verblyf was netjies en skoon. Ek sal net aanbeveel dat die buite-area by die braai verbeter moet word en geriefliker moet wees. Die stoele en tafel moet onderdak wees. Die skuifdeur by die kamer moet kan oopmaak, dis baie benoud.

Rest @ Blake se terugvoer

Hello SP

Baie dankie vir jul aanbevelings ons sal beslis in die toekoms daarna kyk.Ek is jammer datvjulle met skuifdeur gesukkel het maar ons het die fout herstel en hy kan heeltemal oopmaak.

Hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Vriendelike Groete

Michelle Smith

Rest @ Blake
Kobus D - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D

Baie goeie diens en baie vriendelike mense.

Vriendelik ontvang, baie warm en tuis laat voel.

Mariette M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette M

Definitief waarde vir geld, gasvrou duisend!

Rustig, stil, veilig, gasvry en vriendelik.

Rest @ Blake se terugvoer

Hello Mariette,
Baie dankie vir die terugvoering.Dit was vir my lekker om julle hier te huisves.
Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Rest @ Blake
Doreen A - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen A

Ons sal die plek weer besoek.

Daar is 'n vriendelike gasvrou, privaat tuintjie en goeie geriewe. Ons is dankbaar dat julle alternatiewe reëlings in plek het vir beurtkragtye!

Willie D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie D

Gerieflik en lekker.

Alles wat nodig is. Beslis waarde vir die prys.

Keith And Liz H - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith And Liz H

Great!

Sien asb. die sterre.

Nico B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Ons is baie vriendelik ontvang en die verwarmers was al aan aangesien dit bibberkoud was. Ons het heerlik geslaap, alles was daar wat nodig is.

Rest@Blake is baie naby aan 'n Pick 'n Pay geleë wat dit baie gerieflik maak. Dit is ook baie naby aan twee groot hospitale geleë en naby Fleurdal Mall. Maklik bereikbaar, in 'n stil woonbuurt en lekker privaat met jou eie tuintjie en braaiplek. Tariewe baie billik. Ek gaan beslis in die nabye toekoms weer daar bly.

Madelein R - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein R

Baie lekker gebly, eienaar baie vriendelik en hulpvaardig.

Sien asb. die sterre.

Maria T - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria T

Baie rustige omgewing. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Ons het verblyf gesoek wat naby aan sekere hospitale was. Rest@Blake is perfek geleë daarvoor en dan ook naby baie winkels soos die Fleurdal Mall. Baie rustig gebly met 'n gasvrou wat baie vriendelik en behulpsaam is.

Lana H - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lana H

Aangename, rustige, netjiese plek wat ongeveer alles bied wat nodig is om 'n aand oor te slaap

Plek baie netjies. Kort kassies om tas op te sit indien moontlik asb. Ook in badkamer om toiletsak op te sit. Verder baie volledig. Sal beslis weer daar oorbly. Lekker naby eetplekke ens. Dankie!

Annelise M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise M

Skoon en netjies.

Sien die sterre hieronder.

Christelle K - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle K

Baie professioneel, hulle het aan als gedink!

Die gasvrou is baie vriendelik en het geen moeite ontsien nie. Ek sal enige tyd weer daar gaan oornag.

Frik V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik V

Uitstekend.

Hierdie is ware waarde vir geld akkommodasie en gasvryheid in 'n heerlike stil omgewing.

Christo P - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo P

Pragtig!

Ons sal sekerlik terugkeer!

Hennie B - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Uitstekende bekostigbare verblyf.

Sien die sterre hieronder.

Cecilia V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia V

Pleasantly surprised - Wow!

We really didn't know what to expect and were really pleasantly surprised - the lady assisting us was very friendly and advised on food outlets and even gave us nice and clear directions to where we were suppose to be for the day. Thank you very much!

Jolene M - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene M

Baie beïndruk met alles!

Ek sal enige tyd Rest@Blake aanbeveel; ons het vriendelike diens ontvang en die plek was baie netjies en skoon.

Hennie H - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie H

Heerlik, veilig en vriendelik. Skoon en netjies!

Ons is vriendelik ontvang. Ons is mooi verduidelik hoe alles werk en ons het baie lekker gebly. Alles was skoon en netjies.

Karin M - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M

Absoluut wonderlike, rustige, netjiese plek. 'n Lafenis vir 'n moeë mens.

Puik waarde vir geld. Naby die meeste plekke. Geleë in 'n rustige buurt. Die eienares is 'n pragtige mens, dit dra by tot 'n wonderlike verblyf.

Paula F - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula F

Excellent

Excellent, will definitely go back!

Nancy B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nancy B

Netjies en goed ingerig.

Die woonstel was goed ingerig.

Martie C - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie C

Die kothuis was lieflik skoon en netjies. Sal dit beslis aanbeveel. Die gasvrou was baie gaaf.

Ek sal beslis terugkeer na hierdie kothuis. Alles was puik en so ook die gasvrou.

Marie B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B

Stylvol, netjies, skoon met baie vriendelike ontvangs.

Baie netjies en skoon. Stylvol gemeubileer. Alles wat mens nodig het is daar. Die bed saap net so lekker soos my bed by die huis! Vriendelike ontvangs. Sal die gastehuis beslis by vriende aanbeveel. Dankie Michelle, dit was lekker daar by julle.

Hennie B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B

Lekker rustig en lekker geslaap.

'n Lekker stil omgewing en tog gerieflik binne loopafstand van winkelsentrum.

Suné V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suné V

'n Baie oulike plekkie, met alles wat jy benodig. Michelle is 'n baie gasvrye vrou!

Sien die sterre hieronder.

Rika D - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika D

Gasvry, skoon, veilig, goed toegerus, privaat en goed geleë.

Ons sal definitief weer gebruik maak van julle. Alles wat jy nodig het, was daar.

Debbie H - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie H

Soos water vir die siel: uitstekend! Ons kon nie vir beter gevra het nie. Dankie!

Ons het ons verblyf baie geniet: die gasvryheid, ontbyt, netheid van kamer en beddegoed, badkamergeriewe, stilte, en rus en vrede was voorwaar voortreflik. Ons kan amper nie glo dat ons al vir so lank net verby Bloemfontein ry sonder om oor te slaap nie. Sal defnitief ten minste 3 keer per jaar by julle oornag met ontbyt. Ek sal julle aanbeveel by al ons familie en vriende.

Andre S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Uitstekend vir oornag of kort verblyf, ek sal weer oorslaap by Rest@Blake.

Rest@Blake is baie toeganklik en net vanaf die N1 hoofroete.

Leunis V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leunis V

Dit was werklik aangenaam met baie vriendelike ontvangs en ons het aan niks ontbreek nie. Ons sal graag weer daar tuisgaan.

Daar was niks uit sy plek nie, alles wat ’n reisiger benodig, en die ligging was vir ons (sake-)doeleindes ideaal.

Nanette V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanette V

Dit was uitstekend!

Baie dankie.

Liezl V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl V

Wonderlik!

Ons het sommer op pad terug van die Kaap weer van hierdie akkommodasie gebruik gemaak en sal weer so maak vir die volgende vakansie.

Elisma O - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elisma O

Onvergeetlike verblyf!

Ek sal Rest@Blake beslis aanbeveel vir mense wat 'n oornag-plek soek in Bloem ... die diens is puik en die plekkie is baie netjies. Beslis waarde vir geld. Ons het ons tydjie daar geniet.

Leon L - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L

Netjies, rustig, naby die N1, en die gasvrou is vriendelik!

Ek en my vrou het lekker oorgeslaap by Michelle, en haar plek is baie netjies en skoon. Dit was 'n lekker aand na die dag se langpad. Slaap gerus hier oor.

Koos S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos S

Baie vriendelik ontvang.

Persoonlike diens wat ons nog nooit voorheen beleef het nie. Dit was 'n plesier om daar oor te bly en sal dit beslis weer doen. Baie netjies en skoon en vir 'n oorslaapgeleentheid het daar niks gekort nie. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te laat welkom voel. Hou so aan; jy sal nog baie getroue besoekers in die toekoms kry.

Herman B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman B

Clean premises

Quiet locale and good furnishings made for a restful stopover.

Linda R - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda R

Fantastic warm welcome and outstanding quality accommodation

Michelle from Rest@Blake was FANTASTIC. Her customer service was brilliant from start to finish. The accommodation and facilities at Rest@Blake are of a very high standard and have been put together with thought for the convenience and comfort of guests. I have recommended Rest@Blake to 2 of my friends who travel to Bloem regularly and have not used them before.

Cathy U - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy U

Baie privaat en sentraal geleë. Baie vriendelike gasvrou.

Ons het baie lekker geslaap op 'n goeie kwaliteit bed. Alles in die eenheid was baie netjies, skoon en goed onderhou. Ons gaan weer daar bly.

Anita N - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita N

Baie netjiese, goed geleë plekkie vir oornag.

Baie dankie!

Rika P - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika P

Vriendelike en gasvrye ontvangs, pynlik netjies en skoon. Heerlik knus en warm geslaap.

Ons sal dit beslis aanbeveel, en sal self ook terugkom. Dit is regtig 'n huis weg van die huis, 'n alles-in-een. Veilig en gerieflik!

Chris T - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris T

A very comfortable and enjoyable stay in a location with good safety.

We really enjoyed our stay at Rest@Blake and would certainly make use of it again in the future. Regards, Chris and Marietjie.

Crystal M - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal M

Fantasties!

Dit was 'n ordentlik toegeruste plekkie wat sentraal geleë was en die dame was baie gasvry en vriendelik. Ons het heerlik gebly.

Inalise D - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inalise D

Baie netjies, skoon en vriendelike mense!

Ons het dit baie geniet en sal definitief weer teruggaan soontoe.

Chantel L - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel L

Puik!

Sien die sterre hieronder.

Barend B - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend B

It was a pleasure staying with Michelle and will do so again.

Great accommodation, exceeding expectations.

Louise L - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise L

Heerlik, rustig en privaat.

Ons het heerlik uitgerus in 'n goed toegeruste plekkie. Vriendelike diens! Goeie kwaliteit linne en matras.

Ian W - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian W

Vriendelike ontvangs. Die wooneenheid het alles wat nodig is. Baie netjies.

Die eenheid is in 'n stil straat, in 'n rustige buurt en baie privaat van die hoofwoning. Die eenheid is goed toegerus en daar is ook 'n klein privaat grasperkie by die braai waar mens buite kan ontspan.

Jan B - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B

Baie geniet.

Rest@Blake voorsien al die basiese behoeftes. Jy kry waarde vir geld en vriendelike diens.

Vanaf R650
R650 R455
per nag, vir 2 mense
Vanaf R650
R650 R455
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colonel Blake-straat 12, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64dcc2e6257d4e5962dec34890bbb49c8dbb3c106140db6e78ea3a66fdb1a64aad0d4b8de5886c52c4a8feb5c0ccd517174a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R455 per nag, vir 2 mense 115 5 1 5 12 Kolonel Blake Street Fleurdal 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.15078859774 26.195569038391

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang