Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rest Collection Country Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Danelle Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 78

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Rest Collection Country Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hettie D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie D

Heerlike kuier by Rest Collection Country Cottage.

Rest Collection Country Cottage lyk nes dit op die foto's lyk! Pragtig. Ruim kombuis en leefvertrekke met alles wat jy benodig - insluitend 'n Nespresso masjien en pods! Ons is warm verwelkom deur mense en diere! Lieflik!

Elize D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D

Pragtig en rustig in 'n klein wynlandgoed.

Die Cottage was goed toegerus met alles wat nodig is vir 'n lekker wegbreek. Baie rustig en veilig. Het ons kuier baie geniet. Gasvrou is uitstekend en behulpsaam gewees.

Elma N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elma N

Ja, is heel gerieflik sonder trap, ook vir senior burgers. Baie baie netjies.

Huis was heel gerieflik en baie skoon. Ek was bietjie onrustig oor die gemak waarmee enige iemand net met algemene kode by hek kon inkom. Byvoorbeeld kos aflewering, maklik om kode aan ongewenstes oor te dra. Foonstelsel sal beter werk. Daar is ook geen diefwerig voor vensters nie. Let ook op DSTV is nie volle pakket nie. Ongelukkig het ons ook net een aand tot 21:30 TV kyk, geen sein verder. My vriendin wat saam was wou 'n orige stukkie beskuit aan die honde voer, maar is sleg uitgetrap deur eienaar.

Rest Collection Country Cottage se terugvoer

Baie dankie, Elma, vir jou resensie. Ons wil graag ook net van ons kant af die volgende regstellings maak:

- Daar is wel diefwering voor alle vensters wat kan oopmaak. Die plaas is ook heeltemaal omring deur 'n goeie elektriese heining, gekoppel aan 'n alarm wat deur 'n eksterne sekuriteitsmaatskappy gemonitor word.
- Die kode wat julle ontvang het, word gereeld verander en word net aan gaste deurgegee. Kosaflewerings word persoonlik opgemaak deur 'n afstandsbeheer.
- Die DSTV is wel 'n vol pakket.
- Rakende my man wat julle sleg uitgetrap het, het hy net mooi gevra dat julle nie die honde voer nie, want hulle is op 'n streng dieet. Dit is ook van kardinale belang sodat die honde hul mooi maniere te behou.

Rest Collection Country Cottage
Manie A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Manie A

Enjoyable.

Danelle is very responsive to guest requests. We also enjoyed the pool during hot days.

Natasha D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha D

It was a relaxing night away for a weekend break.

The location was great and it was a relaxing stay.

Tracy O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy O

Beautiful accommodation!

We had the privilege of staying in the 2-bedroom Country Cottage for 2 nights, and it was an absolute delight. The attention to detail was evident from the moment you entered onto the property, with the drive winding through a eucalyptus grove onto the open lawns and small vineyard, which the cottage overlooked. The kitchen was fully equipped (including a Nescafe machine and pods), while the two lounges made for great relaxing spots. WiFi and DSTV were both on offer, along with a surround-music option. Best thing of all was that the premises are dog-friendly, which is always a bonus for us, and is much appreciated!

Annamarie D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie D

Tranquil and beautiful.

Situated in a lovely green environment. Very well kept outdoor area with jungle gym for children and a swimming pool for your use, as well as a braai area. The cottage is beautiful and very neat. It has 2 bedrooms and a very spacious living area with a fireplace. I shall definitely visit again.

Lizelle B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lizelle B

Had a lovely stay in spite of no second bathroom and no generators when load shedding.

The photographs on the website, made it seem that there was more than one bathroom in the house. Upon further discussion with the owner, we established that none of their places have more than one bathroom. Rather difficult situation for 4 grown people. Also there is no generator available to "tied one over" when there's load shedding. It not only affected the electricity, but the water as well. None was then available when we wanted to shower and get ready to go out; coupled with the one bathroom situation, it was not what I was expecting. The house itself and the people are very nice.

Robert N - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert N

Modern, skoon, rustig, lekker, vriendelik.

Ons kan nie wag om terug te gaan nie.

Karin W - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin W

Baie netjies en vriendelike diens van die eienaar self. Heerlik gekuier en kon kuier soos by die huis.

WiFi en DStv is 'n moet vir die tieners en selfs 'n iPad met musiek was 'n bonus. Die honde Winter en Storm het in ons almal se harte gekruip. Met hulle daar het ons baie veilig gevoel. Lekker gebraai en alles het gewerk. Baie goed toegerus.

Carina R - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina R

Uitstekende selfsorg-eenheid, ideaal geleë, jy is in die dorp maar op die plaas.

Baie moderne en luukse selfsorg-eenheid waar ons baie tuis gevoel het. Dit is so lekker naby aan alles sonder om in die "gedruis" te wees.

Michael B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael B

Absoluut awesome!

Ek sal beslis weer in loer en sal dit aanbeveel. Great mense! Dankie aan Hendrik en Adelle.

Jaco P - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P

Baie gerieflik.

Ons is baie vriendelik verwelkom, die eenheid was privaat, skoon en netjies met lekker groot buite area vir kinders. Sal enige tyd weer daar bly.

Helouise O - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Helouise O

Ons het baie lekker gebly in die cabin.

Regtig baie mooi, netjies en skoon. Heerlik, skoon, netjies en mooi. Die braai-area en grasperke kon bietjie beter aandag geniet, maar dis winter en verstaanbaar, sal verseker weer in die cabin kom bly. Baie dankie.

Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwklippenweg, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e2c8e74426ebef381ffbef73c13785142994818bb8b5ec81a057531d50a90a520d72d3a0fa4e6e0cf791ad8a706eb45886c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Blaauwklippen Road Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.973532698469 18.852272301779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang