Rest Collection Country Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwklippenweg, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R3 750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Rest Collection Country Cottage bied selfsorgverblyf op 'n kleinskaalse wynplaas net buite Stellenbosch wat spesialiseer in vonkelwyn-vervaardiging. Dit is lekker privaat tussen wingerde en 'n natuurlike bloekomwoud. Gaste kan op die rusbanke onder die reusagtige bome ontspan of langs die vuur sit en die uitsig op die Stellenboschberge bewonder.
Dié eenheid het 2 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. In die leefarea is daar ook 'n dubbelslaapbank in die leefarea met slaapplek vir nog 2 gaste. Vars linne, handdoeke en badkamergeriewe word voorsien.
Die eenheid het 'n groot oopplan-eetarea en -leefarea, asook 'n volledig toegeruste kombuis. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kaggel. Ander geriewe sluit gratis WiFi en 'n ingeboude iPad met 'n musiekbiblioteek in. Daar is ook 'n eerlikheidskroeg met heerlike wyn uit die distrik.
Die hele plaas is beveilig met afstandbeheerde toegang, slegs vir inwoners en gaste.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- DVD-speler
- Kantoorgeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Kaggel
- Sitkamer
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Danelle Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 78
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Blaauwklippenweg, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Rest Collection Country Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Paradyskloof Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwklippenweg, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang