Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rest Collection Country Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwklippenweg, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Rest Collection Country Cottage bied selfsorgverblyf op 'n boetiek Stellenbosch-wynplaas wat spesialiseer in die vervaardiging van vonkelwyne. Dit is privaat geleë tussen wingerde en 'n natuurlike bloekombos. Ontspan op die banke onder die reusagtige bome of sit by die vuur terwyl jy oor die Stellenboschberge kyk.

Dié 2-slaapkamer-eenheid het slaapplek vir tot 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Boonop is daar 'n dubbelslaapbank in die leefarea wat 'n ekstra gas of 2 kan akkommodeer. Vars linne, handdoeke en badkamergeriewe word voorsien.

Die eenheid het 'n groot oopplan-eetarea en -leefarea asook 'n volledig toegeruste kombuis. Die leefarea beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kaggel. Ander geriewe sluit gratis WiFi-internettoegang en 'n ingeboude iPad met 'n musiekbiblioteek op aanvraag in. Daar is ook 'n eerlikheidskroeg, waar ons vooraf 'n paar lekker wyne vir jou uit die omgewing uitgesoek het.

Die hele plaas is goed beveilig met afstandbeheerde toegang slegs vir inwoners en gaste.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Kantoorgeriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Sitkamer

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Rest Collection Country Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Danelle Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 78

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Blaauwklippenweg, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rest Collection Country Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwklippenweg, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e2c8e74426ebef381ffbef73c13785142994818bb8b5ec81a057531d50a90a520d72d3a0fa4e6e0cf791ad8a706eb45886c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Blaauwklippen Road Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.973532698469 18.852272301779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang