Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rest Inn C Guesthouse

Gastehuis
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 31 Desember 2024. Bespreekbaar tot 15 Okt 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ceres-laan 5, Comet, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Vanaf R500 R350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rest Inn C Guesthouse is in Boksburg, Gauteng 10 minute vanaf OR Tambo Lughawe, en bied gehalteverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Hier kan gaste ontspan en herlaai in die natuur.

Die gastehuis beskik oor pragtige kamers met slim-TV's wat Netflix- en YouTube-kanale bied, tesame met gratis WiFi-geriewe. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond.

Buite is daar 'n pragtige tuin en 'n braai-area. Gedurende die somer wag 'n verfrissende swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Ceres-laan 5, Comet, Boksburg, 1459, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
R500 R350
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
R500 R350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ceres-laan 5, Comet, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed9ee0e00a9bf382d6abb8e5f23542bd770eefac41abfad07f26d76d2dbc361ba619512e331286c850aa5450710cb2880247?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R350 per nag (plek vir 2) 5 Ceres Avenue Comet 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.202068 28.2440188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang