Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rest Inn Knysna

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoopstraat 8, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Rest Inn Knysna bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde, privaat woonstel op die boonste verdieping met sy eie ingang. Die woonstel is in 'n privaat woning in die woonbuurt Hunters Home in Knysna geleë.

Die woonstel het in Desember 2017 geopen en bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers. Die kamers heet The Rested Robin and the Lazy Loerie, en elke kamer het 'n en suite-badkamer. Die kamer het óf 2 enkelbeddens óf 'n koninggrootte-bed, en linne en badhanddoeke word voorsien.

Die woonstel beskik oor 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die kombuisie beskik oor 'n ontbyttoonbank met stoeltjies, en is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof en 'n mikrogolfoond. 'n Eetkamertafel en stoele is beskikbaar, of gaste kan uiteet op die dek wat oor die tuin uitkyk. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met volledige DStv, en die woonstel is toegerus met gratis WiFi. Gaste het toegang tot draagbare braaigeriewe onder die dek.

Rest Inn Knysna is ongeveer 2 minute vanaf die Knysna Gholfbaan om die draai geleë, en Pezula Gholfbaan is ongeveer 5 minute weg. Gaste kan die Knysna Heads en Leisure Island besoek, en vir die ywerige fietsryers is daar 'n fietsrybaan wat naby begin. Gaste moet hul eie fietse saambring wat op die perseel gestoor kan word. Parkeerplek van die straat af word voorsien, asook 'n afstandbeheer vir die hek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Terry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hoopstraat 8, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rest Inn Knysna het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoopstraat 8, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlS1TgMtfw5xOh1InKPCLp3Z2P05Ic79KFVj7GazWTBMoTq1hbT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 8 Hope Street Hunters Home 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.06018479002 23.084300346627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang