Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rest on Galjoen

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 29 resensies vir Rest on Galjoen
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Desiree N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree N

Die gastehuis bied alles wat nodig is vir 'n lekker oornag. Pragtige uitsig!

Ons het heerlik gebly!

Scholastica J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Scholastica J

Awesome view en vibe.

Awesome plek, awesome view en vibe.

Louis P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis P

Rustig.

Die verblyf was heelwat groter as wat ons verwag het en die uitsig vanaf die balkon is asemrowend. Jon is 'n vriendelike en behulpsame gasheer en het ekstra items soos 'n Cadac en solar ligte op bystand vir "loadshedding".

Klementia A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klementia A

Jy is privaat voel gemaklik en ontspanne.

Ons het dit baie geniet. Die uitsig is baie mooi. Ek het baie gehou van die privaatheid daar. Sal vir seker weer gebruik maak.

Caren C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren C

Huis weg van die huis lekkerte.

Mooiste plek. Eienaar ongelooflik hulpvaardig. Doen baie meer as waarvoor jy betaal.

Wanda D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda D

Loved it. Wish we could have stayed longer!

Very good choice, the hosts are lovely. Definitely felt like our home away from home.

Jos N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jos N

Mooie verzorgde plaats met zicht op die oseaan.

Dit is 'n heerlike plek om te bly.

Louise W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise W

Mooiste seeuitsig uit slaapkamers en goed toegeruste huis.

Daar is die mooiste seeuitsig uit die slaapkamers. Dit is 'n baie goed toegeruste huis. Ons is met lieflike gasvryheid en vriendelikheid ontvang. Vir seker sal ons weer van hul gebruik maak.

Johan S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Alles was daar wat nodig was.

Dit was net 'n vinnige 1 nag oorslaap.

Sarah V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarah V

Goeie ervaring.

Het heerlik gebly. Goeie drankeater beskikbaar en ys in vrieskas 'n bonus.

Frikkie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie B

Ons het ons verblyf geniet, see uitsig vanaf die stoep is goed.

Ons het ons verblyf geniet.

Cheroine S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheroine S

Die tydjie was net te kort.

Dit was baie lekker. Sal beslis weer daar gaan vir wegbreek.

Marietjie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie S

Mooi uitsig en lekker rustig. Goed geleë.

Verblyf met 'n baie mooi uitsig. Goeie beddens en beddegoed. Kombuis klein, maar baie goed toegerus. Ons het heerlik gebly!

Marietjie V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie V

Skoon en netjies.

Skoon en netjies, alles wat ons nodig gehad het. Lieflike uitsig. Leefarea en kombuis is effe beknop.

Margaretha S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Margaretha S

Warm and welcoming stay.

Friendly meeting at arrival. Very warm welcome. Place was clean.

Francois S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Sal weer van die akkommodasie gebruik maak.

Lekker groot met goeie uitsig. Alles wat nodig was, was beskikbaar.

Carla F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carla F

Lekker, gerieflike blyplek met pragtige uitsig.

Ons het lekker gebly en die uitsig is baie mooi. Die trappe na die blyplek is baie steil. Ons het in die aand iets uit ons motor gaan haal en kon nie 'n lig kry om die steil, en toe nat, trappe te verlig nie. Die eienaar was baie behulpsaam met ons bagasie op en af die trappe.

Nic G - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nic G

OK.

Was goed, maar nie enige lig by buite trappe en voertuig op straat. Kombuis baie vol.

Rochelle L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rochelle L

Fine for one night, but will not return.

It was fine for one night, but will not return. The place is simply too cluttered and the kitchen is uncomfortably small.

Nicola V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola V

Baie mooi, alles wat ons nodig gehad het.

Ons het baie lekker gebly.

Cindy L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy L

Very nice and comfortable.

See stars.

Zilian E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zilian E

Puik!

Baie netjies. Vriendelike diens. Lieflike balkon waarvan jy die see kan sien. Raak aan die slaap met die gedruis van die see in jou ore. Ons het baie lekker gebly.

Denise V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise V

Ruim, netjies en pragtige see-uitsig.

Dit was heerlik om met 'n oggendkoffie op die dek te sit en die see-uitsig te geniet. Baie ruim en netjies.

Mareta L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareta L

Perfekte verblyf met die mees gasvrye en behulpsame gasheer en -vrou

'n Mens sal ver moet gaan om meer gasvryheid te kry as by Rest on Galjoen. Pragtige see-uitsig.

Leon S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Uitstekend!

Uitstekende verblyf en sal beslis aanbeveel.

Janetta L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janetta L

Netjiese skoon verblyf.

Eenheid is goed toegerus met 'n mooi uitsig oor die see.

Warwick N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warwick N

Lekker oorgeslaap.

Baie gasvry ontvang. Mooi binne braai. Moeite gedoen tydens loadshedding.

Andre M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre M

Gerieflike verblyf met pragtige uitsig.

Rest on Galjoen bied bekostigbare, gerieflike verblyf met 'n pragtige uitsig oor die see. Die eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig.

Jean L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Jean L

Accommodation was not as it was advertised.

Did not sleep there and had to go and look for another place. Was not happy with the accommodation.

Rest on Galjoen se terugvoer

Dear Jean,

I am so sorry you had a bad experience. I thought you had a family emergency on the day, as communicated to the caretaker.

Kindly highlight the issues you had with the accommodation that did not fit your needs for us to improve our service offer.

Kind regards
JJ Mason

Rest on Galjoen
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galjoenstraat 14, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4088fd2fc9af665242249524c81392dbeb48fb7474d9dfc941d2f2a9599fefe296171e0c2a96424547ceef8fa927cd391b5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 29 5 1 5 14 Galjoen Street Strandfontein 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.756627628791 18.227491703492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang