Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rest on Galjoen

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Karin V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Perfect stay at perfect place. Perfekte plek, perfekte verblyf. Die see-uitsig is ongelooflik. Gasheer baie vriendelik en aangenaam. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Spesifiseer dat die trappe smal is na die kamers. Veilig en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanita H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Lovely. Stunning views. The apartment had everything we needed for our stay. Hosts were wonderful and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Die gastehuis bied alles wat nodig is vir 'n lekker oornag. Pragtige uitsig! Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Scholastica J
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Awesome view en vibe. Awesome plek, awesome view en vibe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig. Die verblyf was heelwat groter as wat ons verwag het en die uitsig vanaf die balkon is asemrowend. Jon is 'n vriendelike en behulpsame gasheer en het ekstra items soos 'n Cadac en solar ligte op bystand vir "loadshedding".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Klementia A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Jy is privaat voel gemaklik en ontspanne. Ons het dit baie geniet. Die uitsig is baie mooi. Ek het baie gehou van die privaatheid daar. Sal vir seker weer gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caren C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Huis weg van die huis lekkerte. Mooiste plek. Eienaar ongelooflik hulpvaardig. Doen baie meer as waarvoor jy betaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Loved it. Wish we could have stayed longer! Very good choice, the hosts are lovely. Definitely felt like our home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jos N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Mooie verzorgde plaats met zicht op die oseaan. Dit is 'n heerlike plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galjoenstraat 14, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c2ac9493af206632fc497191a63a8035272752217faa04a84d2175627b2c51fb410dfa044d7aa8b0658625567a5db8270fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 5 mense 32 5 1 5 14 Galjoen Street Strandfontein 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.756627628791 18.227491703492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang