Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rest on Galjoen

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galjoenstraat 14, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Rest on Galjoen is 'n selfsorgwoonstel op die boonste verdieping van die eienaar se hoofwoning. Die onderste verdieping word permanent bewoon, maar gaste het hul eie ingang en privaatheid. Dit is in Strandfontein geleë, 'n klein kusdorpie langs die Weskus, wat spog met rotsagtige kranse en pragtige wit sandstrande.

Dié woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed. Elke slaapkamer lei na 'n balkon met 'n 180° see-uitsig. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele, 'n platskerm-TV en binnebraai-area. Gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Desiree N
Saam met lewensmaat
5.0
Die gastehuis bied alles wat nodig is vir 'n lekker oornag. Pragtige uitsig! Ons het heerlik gebly!
Aug 2024
Scholastica J
Saam met vriende
5.0
Awesome view en vibe. Awesome plek, awesome view en vibe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Louis P
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Die verblyf was heelwat groter as wat ons verwag het en die uitsig vanaf die balkon is asemrowend. Jon is 'n vriendelike en behulpsame gasheer...
Sien meer
Jun 2024
Klementia A
Gesin met tieners
5.0
Jy is privaat voel gemaklik en ontspanne. Ons het dit baie geniet. Die uitsig is baie mooi. Ek het baie gehou van die privaatheid daar. Sal vir seker ...
Sien meer
Jun 2024
Caren C
Gesin met tieners
5.0
Huis weg van die huis lekkerte. Mooiste plek. Eienaar ongelooflik hulpvaardig. Doen baie meer as waarvoor jy betaal.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Galjoenstraat 14, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rest on Galjoen het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galjoenstraat 14, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4088fd2fc9af665242249524c81392dbeb48fb7474d9dfc941d2f2a9599fefe296171e0c2a96424547ceef8fa927cd391b5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 29 5 1 5 14 Galjoen Street Strandfontein 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.756627628791 18.227491703492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang