Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rest4Sure

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagustraat 4, Ashton, 6715, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rest4Sure is in Ashton in die Robertson Wynvallei geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal vir 'n naweek-wegbreek of 'n nag se oorslaap is. Dié prentjiemooi dorpie lê tussen die Breederivier en die voorheuwels van die Langeberge, en is veral vir sy vrugteplase, wynkelders en roos-kwekerye bekend.

Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is op die eienaar se eiendom geleë. Daar is 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuisie het 'n yskas, stoofplaat, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en ontbyttoonbank met stoele. Ander geriewe sluit 'n TV, gratis WiFi, Netflix en veilige parkeerplek in.

Besoekers aan Ashton kan die verskeie wynkelders in die area besoek, 'n bootrit op die Breederivier geniet, plaasmarkies verken, voetslaan en Roete 62 verken.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Stephen B
5.0
Fantastiese geseënde tyd gewees. Sal dit weer doen. Baie lekker gebly en baie dankbaar. Ek kon nie vir beter gevra het nie.
Sep 2024
Adriana C
5.0
Peaceful. Very comfortable and pleasant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Tracey L
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic hosts that went out of their way to help and knew the area well. We spent 2 nights in Ashton. The unit was extremely comforta...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Ben V
Saam met lewensmaat
5.0
Ek sal altyd terug gaan en daar gaan bly. Ons het baie lekker in die klein dorpie gebly. Die verblyf was veilig.
Mrt 2024
Retha T
Saam met lewensmaat
5.0
Alles wat skougehalte. Baie lekker gebly. Alles wat baie goed, netjies en skoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Montagustraat 4, Ashton, 6715, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rest4Sure het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ashton Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagustraat 4, Ashton, 6715, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA452baf81c410cc1ea2b128e4a62cd4c2e1e8848f759127d4053b0c8a21831ce79416915c0c6bc9d96384faf0de9522855008?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 4 Montagu Street Ashton 6715 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.827903646591 20.064254392102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang