Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Restio River House

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anne-weg 577, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R12 850 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Restio River House is 'n asemrowende, pragtig ingerigte selfsorgvakansiehuis met 'n pragtige omgewing aan die rivierrand. Die huis is in die klein kusdorpie Pringlebaai geleë, stapafstand van die strand af.

Die huis kan tot 10 gaste akkommodeer. Die huis beskik oor 5 slaapkamers, waarvan 4 en suite is. Daar is 2 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed in elk, 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in elk, en 1 slaapkamer met 2 driekwartbeddens. Drie van die en suite-badkamers het elk 'n bad, en die vierde en suite-badkamer het 'n stort. Die vyfde slaapkamer het toegang tot 'n aparte gedeelde badkamer, toegerus met 'n stort.

Die huis bied moderne oopplan-leefarea met 2 kaggels, waarvan 1 outomaties is. In die somer maak die huis oop om die sagte somerbriesie te geniet. Die huis beskik oor moderne toebehore, sekere DStv-kanale, WiFi, 'n Sonos-musiekstelsel en outomatiese blindings.

Gaste kan ook binnenshuise doendinge soos tafeltennis, swembad en tafelvoetbal geniet, asook lieflike uitsigte vanaf die huis en die buitesitareas. Restio River House is die ideale wegbreek vir 'n kusvakansie in 'n uitnodigende en gesofistikeerde, kontemporêre ruimte.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Bad, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 5

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Anne-weg 577, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Restio River House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R12 850
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R12 850
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anne-weg 577, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACBHYMnGJKz45IabribaPVYkj25XsLaZOYWggMDlYKKVmULwODZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 850 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 577 Anne Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.340224 18.832728953373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang