Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Restio View 11

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Restio-straat 11, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 650 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Restio View 11 is 'n pragtige vakansievilla wat in die prentjiemooi kustoevlugsoord van Gordonsbaai geleë is. Dit is 'n ideale opsie vir 'n kuswegbreek aangesien hierdie eiendom spog met manjifieke sonsondergange oor Valsbaai en bederf met 'n uitnodigende swembad.

Dié dubbelverdieping-eiendom bied gerieflike slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die hoofsuite is ingerig met 'n koninggrootte-bed en sluit ook 'n instapkas en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, dubbelwasbak en toilet in. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is in albei hierdie en suite-badkamers beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die ruim leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Hierdie ruimte het ook 'n formele sitarea met 'n kaggel waar gaste 'n oggendkoffie kan geniet terwyl hulle die uitsigte bewonder. Op die boonste verdieping is 'n knus tweede sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Komplimentêre WiFi is oral in die villa beskikbaar.

Die leefarea op die onderste verdieping lei na 'n ruim buite-area wat 'n sitarea, 'n ingeboude braai, sonstoele en 'n uitnodigende swembad het vir gaste om af te koel op daardie warm somersdae.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Restio-straat 11, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R5 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Restio-straat 11, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08cff5b4ed1663f69f02638bef3051353996600e338d6654d25a6eab8104f340ac158585ba067ff768f108a9a2a253cb6ddb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 650 per nag (plek vir 6) 11 Restio Street Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.160591 18.878994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang