Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Restoration

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Nita Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 202

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 45 resensies vir Restoration
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Rochelle V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle V

Rustigheid.

As jy soek na rustigheid vir die siel, is Restoration die plek om te gaan!

Restoration se terugvoer

Rochelle, it was great meeting you all. Thank you for the nice review. Hope to see you back again soon. Nita

Restoration
David P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David P

Enjoyed the stay. Lots of space for my entire family.

Kitchen light did not work but was promptly replaced with a new light. The indoor braai needs some attention. Smoke extraction was not working but we got on the roof to adjust the cowl and then it was ok. Otherwise, no other problems.

Annabelle E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annabelle E

Ons het 'n fantastiese naweek beleef by Restoration in Langebaan. Die huis is lekker ruim en het aan al ons behoeftes voorsien.

Dit is sentraal geleë en die area is lekker stil en baie veilig. Sal definitief terugkeer. Die huis is baie netjies en skoon. Die kamers en badkamers is lekker ruim. Ons was baie in ons skik oor die drie yskaste wat die huis het, want ons was al by ander verblyfplekke en die yskas was nooit voldoende aan die getal gaste wat die huis kan neem nie. Ook bly vir die skottelgoedwasser. LOL. Die huis is regtig pragtig. Ons het 'n fantastiese kuier beleef.

Enver D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enver D

Very nice and relaxing best location and this was my 2nd time and we will definitely book again this year.

We as friends going to book again for November 2022 and we definitely booking restoration again. Even the caretaker Jabu is very friendly and helpful.

Restoration se terugvoer

Enver,
Thank you for your positive feedback.
We look forward to seeing you later in the year.
Have a great day

Restoration
Manie J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Manie J

Our stay was very nice and enjoyable, except for the loadshedding which was at the most ackward times of the day.

We do accept that loadshedding is not your fault but it did put a damper on our getaway as it happened 3 times a day and at the most ridiculous times and we had to go and buy our own battery-operated lights (maybe something to consider for your guests).

Lynn J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynn J

Lovely relaxing place to stay, for family or friends.

Place is clean, nice area and value for money. It's big and perfect for getaways. Real home away from home.

Chantal N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal N

Paasnaweek op Restoration was fantasies.

Ons het ons naweek baie geniet. Baie rustig en gerieflik vir 'n groot gesin, almal kon ontspan sonder om onder mekaar se voete te wees, oor genoeg ruimte. Sal beslis weer kom en aanbeveel. Dankie.

Elrize J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrize J

Die kuier was fantasties.

Ons het ons geniet by Restoration, alles was so gerieflik.

Courtney A - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Courtney A

Amazing.

The views and house was stunning. The house had everything we needed and there was enough space. Enjoyed my weekend and will definitely be back.

Nuraan D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nuraan D

Lekker rustig, fantasties as volwassenes

Nie vir kinders nie. Geen geriewe vir kinders nie. Daar is geen WiFi nie, maar sal dit aanbeveel enige tyd (geen kinders onder 12).

Restoration se terugvoer

Nuraan
dankie vir die terugvoering.
Hoop jy kom kuier gou gou weer.
Nita

Restoration
Cynthia S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia S

Awesome, stunning woning met bemoedigende woorde oral in die huis.

Ons verblyf was wonderlik, baie gerieflik vir 'n groot gesin. Motorhuis was verskaf aan ons, was 'n alarmtoestel wat ons veiligheid gebied het en ons gerus gestel het. Plekkie was netjies en al die benodigheid was voorsien. Sal definitief weer daarheen gaan en dit aanbeveel. Net een negatiewe punt, die persoon wat ons ontvang het, het nie 'n masker gedra nie en Covid 19-regulasies was glad nie gevolg deur hom nie.

Restoration se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar.
Sal vir Jabu aanspreek oor die masker en oor die Covid regulasies wat ek glo hy van bewus is.

Restoration
Harrison M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harrison M

Baie fantasies, ons het die tyd daar baie geniet.

Ons was baie beïndruk met die huis, ons kan nie ophou praat oor die fantasiesie tyd wat ons daar gehad het nie. Ons sal beslis weer terugkom. Baie dankie.

Joan P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan P

Dit was fantasties.

Almal het hul naweek geniet, veral die rustigheid. Net 1 probleempie gehad en dit is dat hul die kombuis moet uitspuit want daar was onwelkome gaste (kokkerotte) maar verder was dit skoon en netjies. Natuurlik soos die mense die goed inbring.

Jo P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo P

Dit is 'n lieflike huis. Skoon, netjies, gerieflik, prakties en alles is daar!

Die opsigter is vriendelik en behulpsaam.

Jan N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N

Dit was vir ons 'n baie besonderse ervaring.

DIe woning was net iets ander en Jabu was baie behulpsaam en ons sal beslis weer van julle dienste gebruik maak.

Whalon E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Whalon E

Genoeg ruimte.

Maak net seker die vorige bespreking maak potte en panne skoon. Alles vir daar om gebruik te word. Sal beslis weer bespreek. Veiligheig daar kan verseker veiligheid hekke voor skuif deur aangebring word.

Gurshell A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gurshell A

Skoon, netjies, alles is op sy plek.

Sal definitief weer daar wil tuisgaan, lekker familiehuis. Ideaal vir 'n groot familie soos myne. Ons het alreeds verwysings na Restoration gestuur.

Wilma S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma S

Ons het baie lekker gekuier. Die huis is heerlik groot en gaste kan saam of afsonderlik kuier sonder dat die een die ander pla. Sal die huis aanbeveel.

Ons sal verkies om die keuse te hê van 'n bo-laken op die beddens of dat daar in die advertensie gesê word dat daar nie bo-lakens op die beddens is nie. Dit is veral vir die somer, wanneer dit te warm is om onder 'n duvet te slaap.

Ronald S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald S

We enjoyed our stay and would definitely consider returning sometime in the future.

The place is safe for children, has adequate parking space, and sufficient place for chilling. Lacks Wi-Fi facilities and lacks sufficient indoor games (pool table, board games, etc.) to keep one occupied on rainy days. Good value for money though.

Sue-ellen S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sue-ellen S

Rustige wegbreek-geleenheid.

Dis 'n pragtige huis met 'n rustige atmosfeer. Alle benodighede was beskikbaar.

Bernardine M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernardine M

More than value for your money!

We had a ladies family weekend away. We felt safe. We had such a great time. I have already referred more than 3 people. And I too will be looking forward to a weekend there with my husband, kids and my parents.

Vincent E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent E

Great place to stay with family and friends.

Restoration is a great place to stay whether you go with family or friends. It caters for your every need and is value for money. I only saw the venue online, but was pleasantly surprised when we arrived for our stay. The whole process from the booking to the stay to leaving was pleasant and painless. Well done!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Fantastiese plek om by familie en vriende te bly.

Restoration is 'n wonderlike plek om te bly of u saam met familie of vriende gaan. Dit maak voorsiening vir u behoeftes en is waarde vir geld. Ek het die lokaal net aanlyn gesien, maar was aangenaam verras toe ons opdaag vir ons verblyf. Die hele proses van bespreking tot verblyf tot vertrek was aangenaam en pynloos. Wel gedaan!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Chanique F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanique F

Dit was regtig amazing.

Ek was baie verbaas met hoe nice die huis was. Lekker huis vir vriende, om weg te breek.

Lizaan P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizaan P

Dit was perfek.

Was meer as wat ons almal verwag het. Was netjies en het alle geriewe gehad wat ons nodig gehad het. Weereens dankie aan Jabo vir sy vriendelike verwelkoming. Sal beslis weer gebruik maak van hierdie pragtige vakansiehuis.

Barnard J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barnard J

Netjies.

Baie netjies, groot en uiters gerieflik.

Valencia E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valencia E

Beautiful well equipped home.

Great stay, close to everything. Well equipped, however, the neighbours were a bit off - unnecessarily so when there wasn't even loud music - in fact no music at all or games or anything. On the whole peaceful during the day. A great place to just relax.

Ilona R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona R

Awesome service!

We received perfect service from the owner, Jabu and Lekker Slaap. Great family getaway. We immediately felt at home upon our arrival. Will definitely return!

Shriley L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shriley L

Ons verblyf was fantasties.

Dit was baie, baie aangenaam. Dis rustig en groot spasie vir klomp mense. Die plek is netjies en daar is alles wat mens nodig het.

Thembelani D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thembelani D

The place was very accommodating and the surroundings nice and quiet.

The place was clean and neat. The employee was very welcoming. We had the place to ourselves for the weekend. All of us had a nice time there. Would definitely recommend it to families wanting a quiet and peaceful weekend away.

Theo S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo S

Uitstekende ruimte.

Sal weer gebruik maak van Restoration. Daai braaikamer is super cool!

Yolanda B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda B

Great stay.

Will definitely recommend this beautiful home for a peaceful get away. Staff member who assisted us was very friendly and helpful.

Kim C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim C

Was wonderful.

Very nice house with everything you need.

Charlene V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V

Dit was baie rustig en ongelooflik!

Ons het ons terdieë geniet! Dis 'n ongelooflike plek en sal definitief weer gaan.

Charisa D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charisa D

Found the place to be very family orientated.

Will definitely not be the last time.

Janice G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice G

Dit was 'n genotvolle naweek.

Die enigste negatiewe ding was dat dit nie rolstoelvriendelik is nie.

Danel S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danel S

Ongelooflik lekker.

Die mooiste uitsig en meer as genoeg plek dat niemand in mekaar se hare is nie. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Monique A - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique A

Enjoyed every inch of this beautiful home.

This house looks exactly like the pictures, its beautiful and built for any group of adults and children. Value for money indeed. Definitely will recommend this to everyone I know.

Christine G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine G

Heerlike kuierhuis vir 'n groot groep.

Goeie kwaliteit beddegoed, genoeg spasie vir 'n groot groep met kinders. Heerlik gekuier!

Ronel M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel M

Teleurstellend.

Die verhuringsagent het ons dag van aankoms verkeerd gehad. Groot was ons teleurstelling toe ons in 'n vuil en deurmekaar huis instap. Inkloktyd is eers na 15:00 wat ook baie laat is. Die huis is groot genoeg sodat 3 klein gesinne met gemak daar kan woon. Dit is bietjie ver van die see af om sommer net te stap. Lekker braai en leefarea. Die huis kan doen met 'n goeie skoonmaak op 'n gereelde basis.

Yvett R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvett R

Dit was die mees amazingste wegbreek naweek vir my en vriende en almal was mál oor die huis!

Baie dankie vir 'n ongelooflike blyplek vir ons groep vriende vir hierdie naweek! Dit was die perfekte huis vir ons groep vriende. Die kuier area op die boonste vloer en die kamers was net so netjies toe ons daar aankom! Gróót dankie vir Jabo wat ons so mooi verwelkom het en alles in die huis gewys het, Hy was só vriendelik! Daar is absoluut geen negatiewe aspekte wat ons kon sien nie. Die feit dat die huis net 5 minute van die dorp af is was ook great gewees! Dit was die perfekte naweek! Dankie baie!

Robert F - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert F

Die ligging en ruimte is fantasties.

Die Francis-gesin het die plek terdeë geniet, want daar was vir almal hulle eie privaatheid en terselfdertyd kon ons as 'n gesin vergader vir etes en samesyn. Die plek is baie netjies, skoon en ruim. Die braai-area en balkon met 'n uitsig oor die "lagoon" is fantasties. Ons het ook die huislike atmosfeer geniet en sal beslis weer daar bly. Dankie aan die eienaars vir die lekker wegbreeknaweek. Ons sal Restoration aan al ons vriende aanbeveel.

Lourens E - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens E

Uitstekend.

Ons het die verblyf baie geniet.

Sylvia V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sylvia V

Verblyf was uitstekend, baie netjies!

Alles wat jy nodig het, baie netjies en skoon!

Charleen B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charleen B

Baie gesellige plekkie.

Voorbereiding vir ontvangs van gaste kan verbeter word. 'n Uur na die voorgestelde inkloktyd was die plek nog nie gereed en was nie baie mooi skoongemaak nie. Breekskadedeposito na amper 3 weke nog nie terugbetaal nie (moes na 1 dag terugbetaal word).

Candice C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Candice C

Fantasties.

Ons was baie beïndruk met Restoration en het die naweek baie geniet. Dit was goed toegerus en baie netjies.

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birdlandstraat 19, Langebaan, 7353, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA713853dbf1ea948169f12ae8348bef0432b925afafc01c38e8a0c8e7322441976075a7f47653335fb13558ba27a2d27e8a86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10) 45 5 1 5 19 Birdland Street Langebaan 7353 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.089136066871 18.051534402447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang