Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Restoration

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Rochelle V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Rustigheid. As jy soek na rustigheid vir die siel, is Restoration die plek om te gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nita
Restoration
Rochelle, it was great meeting you all. Thank you for the nice review. Hope to see you back again soon. Nita

David P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2023

Enjoyed the stay. Lots of space for my entire family. Kitchen light did not work but was promptly replaced with a new light. The indoor braai needs some attention. Smoke extraction was not working but we got on the roof to adjust the cowl and then it was ok. Otherwise, no other problems.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annabelle E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Ons het 'n fantastiese naweek beleef by Restoration in Langebaan. Die huis is lekker ruim en het aan al ons behoeftes voorsien. Dit is sentraal geleë en die area is lekker stil en baie veilig. Sal definitief terugkeer. Die huis is baie netjies en skoon. Die kamers en badkamers is lekker ruim. Ons was baie in ons skik oor die drie yskaste wat die huis het, want ons was al by ander verblyfplekke en die yskas was nooit voldoende aan die getal gaste wat die huis kan neem nie. Ook bly vir die skottelgoedwasser. LOL. Die huis is regtig pragtig. Ons het 'n fantastiese kuier beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enver D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Very nice and relaxing best location and this was my 2nd time and we will definitely book again this year. We as friends going to book again for November 2022 and we definitely booking restoration again. Even the caretaker Jabu is very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nita
Restoration
Enver, Thank you for your positive feedback. We look forward to seeing you later in the year. Have a great day

Manie J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2022

Our stay was very nice and enjoyable, except for the loadshedding which was at the most ackward times of the day. We do accept that loadshedding is not your fault but it did put a damper on our getaway as it happened 3 times a day and at the most ridiculous times and we had to go and buy our own battery-operated lights (maybe something to consider for your guests).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lynn J
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mei 2022

Lovely relaxing place to stay, for family or friends. Place is clean, nice area and value for money. It's big and perfect for getaways. Real home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chantal N
Kort verblyf
5.0
Apr 2021

Paasnaweek op Restoration was fantasies. Ons het ons naweek baie geniet. Baie rustig en gerieflik vir 'n groot gesin, almal kon ontspan sonder om onder mekaar se voete te wees, oor genoeg ruimte. Sal beslis weer kom en aanbeveel. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elrize J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2021

Die kuier was fantasties. Ons het ons geniet by Restoration, alles was so gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Courtney A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2021

Amazing. The views and house was stunning. The house had everything we needed and there was enough space. Enjoyed my weekend and will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nuraan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2021

Lekker rustig, fantasties as volwassenes Nie vir kinders nie. Geen geriewe vir kinders nie. Daar is geen WiFi nie, maar sal dit aanbeveel enige tyd (geen kinders onder 12).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nita
Restoration
Nuraan dankie vir die terugvoering. Hoop jy kom kuier gou gou weer. Nita

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Nita Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 202

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birdlandstraat 19, Langebaan, 7353, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA713853dbf1ea948169f12ae8348bef0432b925afafc01c38e8a0c8e7322441976075a7f47653335fb13558ba27a2d27e8a86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10) 45 5 1 5 19 Birdland Street Langebaan 7353 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.089136066871 18.051534402447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang