Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Retha's House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Retha G
Lang verblyf
5.0
Des 2024

Ons het baie lekker gekuier, die huis is ruim en baie goed toegerus. Ons het baie lekker gebly. Aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Retha's House
Hallo Retha Baie dankie vir die terugvoering. Ek is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer. Groete Hilda

Hayley L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Asemrowend. Het 'n baie lekker naweek gehad. Ek beveel Rethas House aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Retha's House
Baie dankie, Hayley, vir die terugvoeding. Ons sien uit na die volgende kuier. Groete, Hilda

Letzie W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Lekker ruim huis vir groot groepe. Alles was perfek en netjies by die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Retha's House
Hallo Letzie Baie dankie vir die resensie, ek waardeer dit. Kom gerus weer. Vriendelike groete

Cara O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2025

Pragtige huis. Lieflike groot huis - ons het ons kuier geniet en Hilda was vinnig om te reageer op ons boodskappe.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hilda
Retha's House
Goeiedag Cara Baie dankie vir die goeie terugvoering. Kom kuier gerus weer en dit was lekker om julle te akkommodeer. Geniet die dag verder. Groete Hilda

S K
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Hilda het ons gul ontvang en baie tuis laat voel. Jip, ons het, die binnebraai en pragtige uitsig was 'n groot bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Retha's House
Goeiedag Mev. De Kock Baie dankie vir die mooi terugvoering. Groete Hilda

Isabel B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Baie lekker en pragtige uitsig. Alles was net reg en daar is baie spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Retha's House
Baie dankie, Isabel, kom gerus weer. Mooi dag, Hilda

Igna D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Blou blou water, rustig en salig. Huis het alles wat nodig is en pragtige uitsig oor die see. Ligging was perfek vir ons tieners wat self af kon stap see toe. Huis is baie groter as wat ons gedink het. Gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik en het vinnig gereageer op boodskappe.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Retha's House
Goeiedag Igna Baie dankie vir die pragtige terugvoering. Kom gerus weer. Geseënde week vorentoe. Groete Hilda

Machelle H
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2024

Nice. Ja, baie lekker, sal weer soonte gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Des 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Hilda
Retha's House
Hallo Lorette Dankie vir die insette. Met navraag of alles reg is met die akkommodasie, was jy tevrede. Sal verbeter op dit wat jy ervaar het. Groete Hilda

Marichen N
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Sep 2024

Groot huis, perfek vir groot groep. Lieflike groot huis en goed toegerus! Pragtige uitsig oor die see.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Retha's House
Hallo Marichen, Baie dankie. Ek is bly julle het lekker gebly, kom maar weer. Groete, Hilda

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Hilda Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 51

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat 8, Louis Rood, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf390925a52d7da7d43063f333789ac2606479add536b2cd412286270b97e6121f4a04bad1e11aa75433bcb460313ad9d7dc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 12) 21 5 1 5 8 Hoog Street Louis Rood 8149 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.753544963812 18.228341141176

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456