Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Retha's House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
S K
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Hilda het ons gul ontvang en baie tuis laat voel. Jip, ons het, die binnebraai en pragtige uitsig was 'n groot bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Retha's House
Goeiedag Mev. De Kock Baie dankie vir die mooi terugvoering. Groete Hilda

Isabel B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Baie lekker en pragtige uitsig. Alles was net reg en daar is baie spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Retha's House
Baie dankie, Isabel, kom gerus weer. Mooi dag, Hilda

Celeste D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Spectacular. The only complaint I have is that we could not stay longer! Hilda is an exceptional host, from arrival to departure. The house is clean, and neat and it has everything that you could possibly need. I would suggest a new mattress in the bottom corner room, but otherwise all good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Machelle H
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2024

Nice. Ja, baie lekker, sal weer soonte gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Amalia V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Wat 'n wonderlike huis vir gesinne met kinders. Ons het die huis geboek as deel van Interskole-naweek teen Vredendal. Ons 3 gesinne het met gemak ingepas en het heerlik gekuier. Hilda is 'n wonderlike gasvrou en was altyd beskikbaar om te help. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelaine B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Baie lekker, goed toegeruste huis, mooi uitsig en veilige area. Sal definitief Retha's House aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Retha's House
Hallo Madelaine Baie dankie vir die goeie terugvoering. Sien uit na die volgende kuier. Vriendelike groete Hilda

Charl V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Beste naweek van die jaar. Huis is baie ruim en uitsig is baie mooi. Alles wat mens nodig het, is daarso.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Retha's House
Goeiedag Charl Baie dankie vir die pragtige terugvoering en is bly julle het dit geniet. Groete Hilda

Stefaan C
1 nag
4.8
Aug 2023

Baie ruim, eenvoudig maar goed-toegeruste vakansiehuis. Ons het 'n mistige aand by Retha's House deurgebring op 'n blommereis. Die slaapkamers (2 groot en suite-dubbelbedkamers, waar 'n mens die huis bo binnekom, plus 4 met dubbelbeddens, waarvan een ook 'n enkelbed het, onder) is almal baie mooi ruim. Daar is ook 2 badkamers met baddens en storte onder en groot leefareas binne en buite. Die omgewing is rustig, met die see wat mens onder die steil helling hoor dreun. Die gasstoof was nuttig tydens beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Retha's House
Goeiedag Stefaan Baie dankie vir u positiewe resensie. Ek is baie bly om te hoor dat julle tevrede was met julle verblyf en dit geniet het. Ek wag en sien uit na die volgende besoek. Vriendelike groete Hilda

Sarah V
Kort verblyf
4.8
Mei 2023

Heerlike spasie met wonderlike uitsig. Goeie ontvangs. Beskikbaar vir hulp dwarsdeur ons verblyftyd!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Retha's House
Hallo Sarah, baie dankie vir die goeie terugvoering. Sien uit na jul volgende kuier. Groete. Hilda

Daniel L
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mrt 2023

Perfect accommodation for a large group! The accommodation was perfect for our stay & had a lovely view!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Retha's House
Good morning Daniel, thank you so much for the good review. Looking forward to your next stay. Have a nice day. Warm regards. Hilda

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Hilda Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 39

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat 8, Louis Rood, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf390925a52d7da7d43063f333789ac2606479add536b2cd412286270b97e6121f4a04bad1e11aa75433bcb460313ad9d7dc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 12) 14 5 1 5 8 Hoog Street Louis Rood 8149 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.753544963812 18.228341141176

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang