Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Retha's House

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat 8, Louis Rood, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Retha's House met uitsig oor die see is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis vir 12 mense, net 400 m vanaf die strand in Strandfontein.

Die veelverdiepinghuis beskik oor 6 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea, sitareas en 'n binnebraai-area. Vyf van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed, terwyl die sesde kamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed ingerig is. Die badkamers is toegerus met baddens of storte en toilette.

Die kombuis is toegerus met 'n gas- en elektriese stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word.

Gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n knus kaggel, WiFi-toegang het, en wat na die omheinde binnebraai-area oopmaak.

Parkeerplek is beskikbaar en die huis is toegerus met 'n alarmstelsel.

Strandfontein bied 'n lieflike strand en verskeie doendinge soos visvang, voetslaan- en staproetes, vierwielmotorfietsry en 4x4-roetes. Gedurende Julie tot September kan gaste bederf word met uitsigte oor die bloeiende veldblomme, of die Southern Right walvisse in die baai tussen Junie tot Oktober.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 6 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Retha's House
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Hilda Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 39

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Hoogstraat 8, Louis Rood, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap
  • Gaste dink Retha's House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat 8, Louis Rood, Strandfontein, 8149, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf390925a52d7da7d43063f333789ac2606479add536b2cd412286270b97e6121f4a04bad1e11aa75433bcb460313ad9d7dc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 12) 14 5 1 5 8 Hoog Street Louis Rood 8149 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.753544963812 18.228341141176

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang