Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Retief Guest Farm

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Ernest H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Wonderful. Stayed 2 nights and the place was wonderful. The host was nice to us and I would definitely recommend to anyone. Nice and quiet area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Pragtige kamers en 'n warm ontvangs ontvang! Ons het baie lekker daar oorgebly. Die gasvrou het ons so welkom laat voel en het selfs die kamers vir ons lekker warm gemaak voor ons koms. Die kamers was baie mooi en netjies. Sal vir seker weer daar oornag en dit vir ander voorstel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Tevrede gas. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Waarde vir geld, voel so lekker tuis. Gasvryheid uit boonste rakke. Het aandete daar geniet wat uit die absoluut tops was, 'n moet om te probeer. Sal beslis weer hier kom bly. Absoluut tops!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozanne M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Pragtig, baie gerieflik, vriendelike mense. Baie netjiese, pragtige gasteplaas. Besonderse gasvrye eienaars en baie gerieflike kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Ongelooflik lekker. Dit was alles ongelooflik goed! Baie dankie en ons sal vir seker weer kom. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Retief Guest Farm
Liewe Anna Baie dankie! Dit was 'n voorreg om jou te ontvang en ons sien uit na 'n volgende kuier. Vriendelike groete Retief span

Jess V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Comfortable and clean. Very comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Stil, rustig en mooi om jou. So 'n genotvolle verblyf is amper 'n waarborg. Dit was net 'n oorslaap, maar 'n baie, baie lekker oorslaap. As 'n mens op so 'n mooi plek kom, wil jy altyd net daardie bietjie meer tyd hê om alles in te neem, maar dit is nie altyd moontlik nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annelize Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Retief 1641, Geneva, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46839a6796638014f38f4bce40e220f3b0cf5d15a490804662115acea36a968b9ec2396eb713fa5edc73c64408727071cec0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Farm Retief 1641 Geneva 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.723691928266 27.22457036376

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang