Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Retief Retreat

Selfsorg
Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Okt 2024 tot 29 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cheetahlaan 48, Fauna Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Vanaf R1 200 R960 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Retief Retreat is 'n bekoorlike kothuis op die eienaar se erf in Faunapark in Polokwane en dié area is veral gewild onder vakansiegaste. Dit is ideaal vir oornaggaste, sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na rustige verblyf.

Die oopplankothuis het 'n privaat ingang, bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, broodrooster, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook etenstafel met sitplek vir 2 en gratis WiFi.

Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n gemaklike rusbank en veilige parkeerplek. Die kothuis is naby winkels, restaurante en besienswaardighede geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Cheetahlaan 48, Fauna Park, Polokwane, 0699, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cheetahlaan 48, Fauna Park, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb7ebea572a868c7b65503f9e426fc4d3cb5a5ad3f2183009acea122613a95e20acd53a218f091cd742faa62de8fd7bf40c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag (plek vir 2) 48 Cheeta Avenue Fauna Park 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.9084449 29.4814021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang