Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Retreat at Waterfall Valley

Gastehuis
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterfall-weg, Olive Valley Walks, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Retreat at Waterfall Valley skuil in 'n rustige en afgesonderde vallei in die Paarl, met 'n boeiende waterval in sy hart. Die gastehuis is 'n ideale keuse vir groepverblyf, gesinswegbreek of korporatiewe reisigers.

Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid goed ingerigte kamers, elkeen deurdagte ontwerp om aan uiteenlopende gaste se voorkeure te voldoen. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met bad- of stortgeriewe. Die kamers bied ook 'n werkstasie, komplimentêre WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Sommige van die kamers het 'n patio of 'n kaggel.

Benewens sy pragtige verblyf, bied die gastehuis 'n verskeidenheid geriewe op die perseel om die gaste se verblyf te verbeter. Gaste het toegang tot 'n verkwikkende spa, waar 'n reeks individuele behandelings op vooraf afspraak geniet kan word.

Natuurentoesiaste sal dit geniet om die omliggende vallei te voet te verken en hulself in die boeiende wêreld van olywe, wyn en boegoe te verdiep. Boonop bied die nabygeleë jagluiperd-reservaat 'n opwindende geleentheid vir gaste om hierdie manjifieke wesens van nader te ontmoet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Duits
  • Switsers

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniek-middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Retreat at Waterfall Valley
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Maika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Waterfall-weg, Olive Valley Walks, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Retreat at Waterfall Valley het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterfall-weg, Olive Valley Walks, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2e2dd5b570117a47f647a1e73d20f2aaab688d424007bb0561c70916f71effbd66dbce392acea4143919e828dd981235dca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Waterfall Road Olive Valley Walks 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.712795159456 19.043837333135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang