Retreat Guest Farm - Somerlus Cottage
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langebergpad, Piket-Bo-Berg, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Retreat Guest Farm - Somerlus Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf en is op 'n gasteplaas in Piket-Bo-Berg, sowat 150 km buite Kaapstad, geleë.
Dié kothuis het slaapplek vir tot 6 gaste in sy 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort in. Die 2 ander slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en albei het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kothuis het 'n volledig toegeruste kombuis met eetgerei en breekware, 'n skottelgoedwasser, 2 yskaste, 'n gasstoof en 'n elektriese oond. Die oopplan-leefarea is gekoppel aan die kombuis en het 'n etenstafel. Die sitkamer bied lieflike uitsigte oor die dam en rotsformasies op die plaas. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saambring vir DStv-toegang. Die kothuis beskik oor 'n onderdakstoep met braaigeriewe en buite-sitareas. Die buitebraai is heerlik op mooi aande en die binnenshuise verbrandingsoond maak die hele sitkamer warm in die winter. Alle vuurmaakhout word tydens verblyf voorsien.
Daar is talle doendinge wat op die plaas gedoen kan word, insluitend fynbosstap, bergfietsry, baarshengel, kajakvaart, swem en avontuurfietsry.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Jane Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 5
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Langebergpad, Piket-Bo-Berg, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Piket-Bo-Berg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langebergpad, Piket-Bo-Berg, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang