Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Retro Motel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Antoinette C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Puik! Gasvry, vriendelike ontvangs, kamers is netjies en skoon. Ons het 'n funksie in die omgewing gehad en wou graag so naby moontlik oornag. Hulle het baie moeite gedoen om ons te akkommodeer - van ons kollegas het ook daar oornag. Die kamers is baie netjies en skoon en ons het die koffie en beskuit baie waardeer. Hul vriendelikheid en gasvryheid is onverbeterlik. Ons sal beslis weer daar aanklop as ons in die omgewing is. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claudi
Retro Motel
Baie dankie, Antoinette! Waardeer jou opmerkings, hoop werklik ons sien julle binnekort weer! Baie seen vir die Kerstyd!

Christine G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Trou-aand. Die bruidegom het die plekkie gebruik om reg te maak saam met sy gevolg. Met aankoms teen 12 uur middernag was die kamer 'n heerlike tuiste vir die nag. Ons sal vir seker weer daar gaan wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claudi
Retro Motel
Hi Christine, dit was 'n voorreg om deel te wees in 'n nuwe lewenspad se begin. Ons wens julle net die beste toe vir die toekoms!

Helena D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Perfect stay when visiting the Roodeplaat area. We loved staying at the Retro Motel. Claudi and Thomas are exceptional hosts and went out of their way for us. The accommodation had everything you could possibly need. Comfortable beds, pillows and linen, immaculately clean, superb garden and braai area, with awesome hosts. The eclectic range of collector's items will keep you busy for hours. I can highly recommend this beautiful space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claudi
Retro Motel
Helena, hosting guests like you, makes it all worthwhile. It was wonderful meeting and having you guys here.

Alan D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Enjoyable. Interesting setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henna N
1 nag Saam met vriende
4.0
Mei 2024

Baie netjies, kamer gerieflik en mooi. Ons het basies net oornag. Ons is vooraf ingelig oor die hoe, wat en regtig waardeer dit baie. Dit is netjies en ons het lekker geslaap. Ons sal weer van die gastehuis gebruik maak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Claudi
Retro Motel
Hi Henna! Baie dankie, dit was lekker om julle te ontmoet! Ek sien uit om julle weer te sien!

Jaco K
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2023

Goed. Ja, dit was lekker gewees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Claudi
Retro Motel
Baie dankie Jaco!

Rodney A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2023

Very pleasant. The grounds were very well kept. Quiet, as we were the only guests at the time. Only issue was that the pool had not been cleaned. Otherwise, a great stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Claudi
Retro Motel
Hi Rodney, I am glad you enjoyed your stay. I have checked with our staff, the pool has in fact been cleaned, but as it is a natural/wetland pool as per my information sheet, it naturally has algae which accumalates daily and more so in heat; and animals such as frogs, tadpoles and other insects. The pool is vacuumed twice weekly so as not to disturb the natural eco-system. Hope this clarifies the matter.

Daniel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2021

Pragtige tuine, unieke akkommodasie en 'n heerlike ontbyt! Die gaste Thomas en Claudi hanteer 'n mens soos ou vriende en is baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Claudi
Retro Motel
Ons sien uit om julle weer te ontvang na goeie reen!

Debbie G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Very accommodating. We received a very warm welcome and we were very well looked after by our host. The rooms were well appointed and exactly what we needed for a relaxing stay. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claudi
Retro Motel
Thank you Debbie! Looking forward to seeing you again!

Hanna-let V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2019

Lekker gebly. Ons het baie lekker gebly. Ons sal graag weer by julle bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claudi
Retro Motel
Baie dankie Hanna-Let, was lekker om julle hier te he! Sien uit na julle volgende kuier. Lekker naweek!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Claudi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 180, Ringduif-singel, Zeekoegat, Pretoria, 0035, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmYWUxNmI0LTk1MGUtNDdhYS1hY2RmLTYxN2ZjMTNhZmVmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 Plot 180 Ringduif Crescent, Zeekoegat 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.633882939902 28.326406792535

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang