Retro Motel
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Claudi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 29
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Antoinette C - Des 2023
Algehele gradering
Puik! Gasvry, vriendelike ontvangs, kamers is netjies en skoon.
Retro Motel se terugvoer
Baie dankie, Antoinette! Waardeer jou opmerkings, hoop werklik ons sien julle binnekort weer! Baie seen vir die Kerstyd!
Christine G - Jul 2023
Algehele gradering
Trou-aand.
Retro Motel se terugvoer
Hi Christine, dit was 'n voorreg om deel te wees in 'n nuwe lewenspad se begin. Ons wens julle net die beste toe vir die toekoms!
Helena D - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfect stay when visiting the Roodeplaat area.
Retro Motel se terugvoer
Helena, hosting guests like you, makes it all worthwhile. It was wonderful meeting and having you guys here.
Alan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Enjoyable.
Henna N - Mei 2024
Algehele gradering
Baie netjies, kamer gerieflik en mooi.
Retro Motel se terugvoer
Hi Henna! Baie dankie, dit was lekker om julle te ontmoet! Ek sien uit om julle weer te sien!
Jaco K - Des 2023
Algehele gradering
Goed.
Retro Motel se terugvoer
Baie dankie Jaco!
Rodney A - Feb 2023
Algehele gradering
Very pleasant. The grounds were very well kept. Quiet, as we were the only guests at the time.
Retro Motel se terugvoer
Hi Rodney, I am glad you enjoyed your stay. I have checked with our staff, the pool has in fact been cleaned, but as it is a natural/wetland pool as per my information sheet, it naturally has algae which accumalates daily and more so in heat; and animals such as frogs, tadpoles and other insects. The pool is vacuumed twice weekly so as not to disturb the natural eco-system.
Hope this clarifies the matter.
Daniel V - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige tuine, unieke akkommodasie en 'n heerlike ontbyt!
Retro Motel se terugvoer
Ons sien uit om julle weer te ontvang na goeie reen!
Debbie G - Des 2019
Algehele gradering
Very accommodating.
Retro Motel se terugvoer
Thank you Debbie! Looking forward to seeing you again!
Hanna-let V - Okt 2019
Algehele gradering
Lekker gebly.
Retro Motel se terugvoer
Baie dankie Hanna-Let, was lekker om julle hier te he! Sien uit na julle volgende kuier. Lekker naweek!
Bernadette B - Jun 2019
Algehele gradering
Amazing!
Retro Motel se terugvoer
Good afternoon Bernadette. It was lovely having you!
Nicholas M - Sep 2019
Algehele gradering
Die personeel was baie vriendelike en dadelik beskikbaar vir enige navrae.
Retro Motel se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Nicholas, ons neem dit ter harte. Lekker naweek!
Jill A - Apr 2019
Algehele gradering
So good for the soul!
Retro Motel se terugvoer
It was an absolute pleasure hosting you! It is so pleasant to have guests that are like-minded and have an appreciation for the Retro era we are all about!
Looking forward to seeing you again!
Terri-lynn P - Okt 2018
Algehele gradering
Home away from home.
Retro Motel se terugvoer
Thank you Terry-Lynn, it would be lovely having you, you should definitely stay longer and have a swim with the tadpoles in the Wetland Pool, the water is heating up nicely!
Caroline N - Mrt 2018
Algehele gradering
A clean and comfortable compact room.
Lees meerRetro Motel se terugvoer
Thank you for your comments, we have taken note and we hope to see you soon.
Gerrie C - Nov 2018
Algehele gradering
Pragtige plekkie, goeie waarde vir geld.
Retro Motel se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Gerrie. Ek sien uit om julle enige tyd terug te verwelkom.
Maryna D - Mrt 2018
Algehele gradering
Delightful.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflik.
Wat 'n wonderlike plekkie. Soveel aandag aan detail in die kamers. Dit was gerieflik en baie skoon. Die tuine en swembad was lieflik. Thomas, ons gasheer, het ons baie tuis laat voel. Ek kan Retro Motel definitief aanbeveel en ons sal definitief weer hier bly as ons in die omgewing is. Alhoewel dit baie naby aan die besige R573 is, is die kamers baie stil, maar ongelukkig raas die pad baie as mens die natuurlike poel saans probeer geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Retro Motel se terugvoer
Thank you for the kind words, Maryna.
We look forward to hosting you again.
Regards
Retro Motel
Rika J - Mrt 2018
Algehele gradering
Besonders.
Retro Motel se terugvoer
Dankie Rika. Ek is bly dat julle dit geniet hier by ons.
Danica B - Nov 2018
Algehele gradering
Baie oulik.
Retro Motel se terugvoer
Dankie vir julle ondersteuning. Ons hoop om julle weer hier te sien.
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Nick H - Nov 2017
Algehele gradering
Run well.
Retro Motel se terugvoer
Thank you for the feedback. Have a great weekend.
Elanza V - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtige plekkie!
Retro Motel se terugvoer
Goeiedag Elanza,
Dankie vir die terugvoer dit was lekker om julle hier te ontvang. Hoop ons sien julle binnekort weer!
Marie D - Mei 2017
Algehele gradering
Nostalgie met styl.
Retro Motel se terugvoer
Beste Marie,
Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Ons hoop ons sien julle binnekort weer!
Groete,
Retro Motel
Chante P - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was 'n pragtige wegsteek-plekkie met so baie karakter.
Retro Motel se terugvoer
Hi Chante, baie dankie. Ek is bly julle het jul verblyf geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Amanda D - Des 2016
Algehele gradering
Absolute unieke plekkie, so waar 'n "Retro Motel" met al die "trimmings"!
Lees meerRetro Motel se terugvoer
Baie dankie, dit was heerlik om julle hier te he! Ek hoop regtig ons sien julle weer!
Mike M - Nov 2016
Algehele gradering
Amazing place. Amazing hosts. Fantastic place.
Retro Motel se terugvoer
Hi Mike! Thank you for your kind words - it was an absolute pleasure hosting you! Looking forward to the next time!
Francie R - Mei 2016
Algehele gradering
Heerlik, ongelooflike persoonlike diens en sal bitter graag weer wil gaan, vir langer.
Retro Motel se terugvoer
Baie dankie! Ek hoop regtig om julle weer te sien! Sal 'n mikrogolf oorweeg, maar wil nie graag kos reuke in die kamers hê nie!
Stacey-lee L - Aug 2015
Algehele gradering
Awesome decor! Amazingly friendly and welcoming hosts!
Retro Motel se terugvoer
Hi Stacey-Lee,
Thank you for the kind words, it was an absolute pleasure hosting you. Looking forward to seeing you again.
Ferdi C - Aug 2015
Algehele gradering
Baie netjiese kamers en rustige ligging.
Retro Motel se terugvoer
Baie dankie Ferdie! Was 'n voorreg om julle hier te he!
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 180, Ringduif-singel, Zeekoegat, Pretoria, 0035, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang