Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Retro Motel

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 180, Ringduif-singel, Zeekoegat, Pretoria, 0035, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Retro Motel is deel van die bekende Retro Café en is in Pretoria geleë. Pretoria spog met 'n aantal natuurlike en kulturele besienswaardighede, asook 'n ou geboue en museums wat gaste kan verken.

Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede en is geskik vir 6 gaste. Die eenhede is: Elvis Presley, James Dean, Harley Hut en 'n Retro-selfsorghoofhuis. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed. Die Elvis-kamer het die opsie van 2 enkelbeddens wat ook as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort en 'n toilet en wasbak. Verder is daar 'n yskassie, waaier, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.

Die Retro-selfsorghoofhuis beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en gaste maak van die aparte badkamer gebruik.

Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en YouTube. Daar is ook 'n tuin en 'n stoep met braaigeriewe. Gaste het toegang tot 'n vleiland-swembad en hulle moet hulle eie swemhanddoeke saambring.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek in. Aktiwiteite in die area sluit voëlkyk, wildritte, bergfietsry, swem, begeleide staptogte, visvang en fietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Antoinette C
Saam met lewensmaat
5.0
Puik! Gasvry, vriendelike ontvangs, kamers is netjies en skoon. Ons het 'n funksie in die omgewing gehad en wou graag so naby moontlik oornag. Hulle h...
Sien meer
Des 2023
Christine G
Saam met lewensmaat
5.0
Trou-aand. Die bruidegom het die plekkie gebruik om reg te maak saam met sy gevolg. Met aankoms teen 12 uur middernag was die kamer 'n heerlike tuiste...
Sien meer
Jul 2023
Helena D
Saam met vriende
5.0
Perfect stay when visiting the Roodeplaat area. We loved staying at the Retro Motel. Claudi and Thomas are exceptional hosts and went o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2023
Alan D
Saam met lewensmaat
4.8
Enjoyable. Interesting setting.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Henna N
Saam met vriende
4.0
Baie netjies, kamer gerieflik en mooi. Ons het basies net oornag. Ons is vooraf ingelig oor die hoe, wat en regtig waardeer dit baie. Dit is netjies e...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Claudi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Plot 180, Ringduif-singel, Zeekoegat, Pretoria, 0035, Gauteng
  • Gaste dink Retro Motel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 180, Ringduif-singel, Zeekoegat, Pretoria, 0035, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmYWUxNmI0LTk1MGUtNDdhYS1hY2RmLTYxN2ZjMTNhZmVmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 Plot 180 Ringduif Crescent, Zeekoegat 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.633882939902 28.326406792535

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang