Retro Rest
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main-straat 35, Langebaan, 7359, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 600R1 820 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Retro Rest is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in die hartjie van Langebaan, perfek vir 2 paartjies, 'n gesin of 'n groep vriende. Die gerieflike ligging bied maklike toegang tot die Langebaan-strandmeer, asook nabygeleë winkels en restaurante, alles binne stapafstand.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 smaakvol gemeubileerde slaapkamers, kompleet met onderskeidelik 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-sitkamer beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Daar is ook 'n ontbyt-eiland met stoele en strek verder na die knus sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Die eenheid lei na 'n lieflike patio met braaigeriewe. Verder het gaste toegang tot die gemeenskaplike swembad. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Chelsea Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 6
Resensies 3
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Main-straat 35, Langebaan, 7359, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main-straat 35, Langebaan, 7359, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang