Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Reunion Vacations

Gastehuis
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Black Eagle 52, Kosmos Ridge Estate, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Reunion Vacations is 'n gastehuis op die Kosmos Ridge Estate. Dit spog met 'n asemrowende uitsig oor Hartbeespoortdam en bied gehalteverblyf aan vakansiegangers en sakereisigers.

Gaste kan tussen 15 kamers met indrukwekkende uitsigte op die berge en oor Hartbeespoortdam kies. Elke kamer het 'n koningingrootte-, dubbel- of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Elke kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kamers is met yskassies en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.

Hierdie gastehuis het genoeg sitareas met lieflike meubels, 2 yskassies met verversings en gemaklike sitkamers waar gaste hul maaltye kan geniet. Die maaltye moet vooraf gereël word. Gaste kan op die oop stoepe ontspan en na die sonsondergang kyk of in die gemeenskaplike swembad afkoel. Gaste het toegang tot 4 braai-areas en veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Phodisho D
Saam met lewensmaat
5.0
Great view, great breakfast and value for money. We had a great stay, and the staff were friendly and helpful. We had an encounter with...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Sindiswa M
Gesin met klein kinders
5.0
It was the best. It was the best. The welcome was so warm it was as if I was visiting people I know.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Gabi M
Saam met vriende
5.0
Amazing, worth every cent. I will definitely come back. Everything was perfect, the staff, especially Lebo who received us, was very fr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Xoliswa K
Saam met lewensmaat
5.0
Was good. I was happy with the stay. However, we bathed with cold water. We had to complain in order for us to get hot water, and they ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Dylan M
Saam met lewensmaat
4.8
Lovely stay. All around lovely stay and very well located. Enjoyed it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rose Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Black Eagle 52, Kosmos Ridge Estate, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Reunion Vacations het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Black Eagle 52, Kosmos Ridge Estate, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7f7e99e412f1cb94ea7a2582f108c78311c902e4ed665a67866a1aa73f88e7589a404177ee13c04109728d6d74f4db2f5cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 52 Black Eagle Kosmos Ridge Estate 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.743732719836 27.829328187483

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang