Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Revenir

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Michael W
1 nag
5.0
Mrt 2022

Overnight stay close to main routes. Room was clean and tidy with the added bonus of a bar fridge. No-fuss accommodation is ideal for the single traveller looking for an overnight respite.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Luukse beskostigbare verblyf. Baie netjiese akkommodasie baie naby aan die snelweg vir besigheids reisigers. Vriendelike gasheer en gasvrou wat dadelik beskikbaar is met enige navrae. Sal definitief weer van Revenir gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette M
Kort verblyf
5.0
Feb 2022

Netjiese bekostigbare verblyf. Luukse en netjiese akkommodasie baie naby aan die mall en die snelweg wat dit ideaal maak vir reisigers. Sal definitief weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wimpie M
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2022

Baie lekker gekuier. Lekker gebraai onder lapa.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marion P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2022

Excellent service and comfortable accommodation. We have stayed here on 4 different visits to Middelburg and always enjoy our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erich V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Was baie vriendelik ontvang deur die eienaar. Ons verblyf was baie lekker sonder enige probleme. Rustige omgewing en die kamers word daagliks gediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2021

Vriendelike diens, flink en baie netjies. Baie dankie, ons het baie goed gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathy V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2021

Baie netjiese verblyf. Ons was slegs een nag daar, maar dit was net 'n plesier. Gasvryheid op sy beste! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gertruida Anetta F
Kort verblyf
5.0
Jun 2021

Very friendly people and was very helpful. Was very easy to find the guest house. Was received by a very friendly and helpful lady, made me feel right at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2021

Ons het net een nag oorgeslaap, maar kan Revenir beslis aanbeveel. Ons het die verblyf by Revenir baie geniet. Vriendelike ontvangs, smaakvolle en goed toegeruste kamer en badkamer, baie privaat, asook veilige parkeerplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Helda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chapmanspeak-rylaan 65, Aerorand, Middelburg, 1055, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaad994fbd964042b75e4e8dd766f5fdfdc1118f9447e69f0b1c67962df7a7efcf38e80988a7b4485a556bcef7fb3c35bdda4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 86 5 1 5 65 Chapmanspeak Drive Aerorand 1055 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.79704315663 29.460155746693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789