Revenir
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chapmanspeak-rylaan 65, Aerorand, Middelburg, 1055, Mpumalanga
- Vanaf R680 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Revenir is naby Middelburg Mpumalanga Mall geleë en bied gehalteverblyf teen sakpaspryse.
Die gastehuis het 2 dubbelkamers, 2 enkelbeddens, 'n enkelkamer en 'n kamer met slaapplek vir 3. Geriewe in elke kamer sluit 'n TV met plaaslike kanale, yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe in. Elke eenheid het ook sy eie ingang.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Ontbyt word nie ingesluit nie, maar daar is baie eetplekke in die dorp waar gaste ontbyt kan gaan eet.
Besienswaardighede in die omgewing sluit die Cycad-voetslaanroetes, Middelburg Natuurreservaat, Kruger- en Middelburgdamme en Botshabelo in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Helda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 86
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Chapmanspeak-rylaan 65, Aerorand, Middelburg, 1055, Mpumalanga
- Gaste dink Revenir het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chapmanspeak-rylaan 65, Aerorand, Middelburg, 1055, Mpumalanga