Revive Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Andrie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Mirichea T - Mei 2024
Algehele gradering
Wow. Wow. Wow.
Brandon J - Mrt 2024
Algehele gradering
Great couples stay.
Ida R - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Mariana J - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige, skoon en rustige plek.
Elizma E - Des 2023
Algehele gradering
Absolutely stunning in Darling!
Hennie B - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker braai en geriewe.
Fiona W - Aug 2023
Algehele gradering
Excellent host, comfortable accommodation, lovely garden.
Claire V - Jul 2023
Algehele gradering
Very neat little place.
William S - Jun 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Maralize K - Mei 2023
Algehele gradering
Ontspanning!
Marissa V - Mei 2023
Algehele gradering
Peaceful getaway.
Constant T - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker rustig en baie goeie diens, plek is ook baie netjies en skoon.
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Anneri C - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Horatio M - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker en die gasvryheud is goed en uitstekend.
Melanie V - Jan 2023
Algehele gradering
The most unique little place with absolute quite and peaceful atmosphere!
Revive Guest House se terugvoer
Thank you for the nice review, Melanie. We happy that you enjoyed it so much. See you soon again.
Nicole B - Nov 2022
Algehele gradering
Peaceful and tranquil, we had a lovely stay.
Revive Guest House se terugvoer
Hi Nicole, thank you. Very happy you had a great relaxing time. You always welcome.
Kevin M - Nov 2022
Algehele gradering
Amazing stay. Quiet, serene and tranquil. Loved the attention and service.
Revive Guest House se terugvoer
Thank you Kevin. It was a pleasure having you. See you soon again.
Jj D - Okt 2022
Algehele gradering
It is a great place to relax.
Revive Guest House se terugvoer
Thank you very much JJ. We looking forward in welcoming you again soon.
Pieter L - Sep 2022
Algehele gradering
Die advertensie van bespreking is baie misleidend, glad nie wat ons verwag het.
Revive Guest House se terugvoer
Baie jammer om te hoor dat dit nie aan jul 5 ster standaarde voldoen het nie. Dit was 'n plesier om jul te verwelkom.
Letitia M - Aug 2022
Algehele gradering
We would definitely return. Nice cosy place for a couple.
Revive Guest House se terugvoer
Baie dankie Letitia. Sien uit om jul weer te verwlkom!
Denvor M - Aug 2022
Algehele gradering
Die plek is lekker stil en intiem.
Revive Guest House se terugvoer
Baie dankie Denvor, was n plesier om jul hier te verwelkom. Sien uit om jul weer te sien!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Botterblomstraat 9, Darling, 7345, Wes-Kaap