Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Revive Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Botterblomstraat 9, Darling, 7345, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Revive Guest House bied gerieflike oornagverblyf in Darling en is 1,1 km vanaf die middedorp.

Hierdie verblyf het 'n dubbelkamer met 'n stoep en 'n selfsorgeenheid.

Die dubbelkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer het satelliet-TV, ekstra komberse, 'n plafonwaaier, haardroër en herlaaibare ligte. Die kamer het 'n uitsig oor die stoep en swembad.

Die selfsorgeenheid het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n matras vir 1 kind. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie, gasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die eenheid het 'n privaat braai-area en 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin en swembad. Gaste het toegang tot die kroeg-area, swembad en die jacuzzi- en sauna-area.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n spieëlkas, 'n TV, 'n mikrogolf, 'n yskassie en asook tee- en koffiemaakgeriewe in. Die gastehuis het 'n seisoenale buiteswembad, 'n kroeg en 'n gedeelde sitkamer. Gratis, privaat parkeerplek is ook beskikbaar, en daar is 'n skoonheidsalon, 'n Jacuzzi en 'n sauna op die perseel.

Die naaste lughawe is Kaapstad Internasionale Lughawe en die verblyf bied 'n lughawependeldiens teen 'n ekstra koste. Besienswaardighede in die area sluit Evita se Peron, Darling Brouery, die Darling Toffees-fabriek, Ormonde Privaat-wynkelder, asook die Tienie Versveld Reservaat vir die blomliefhebbers in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 26 resensies vir Revive Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Botterblomstraat 9, Darling, 7345, Wes-Kaap
  • Gaste dink Revive Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Darling Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Botterblomstraat 9, Darling, 7345, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02f50d2ff0a80ea48cec97d54701b094a72a389dc94a928c4906d137ff47a930c463eaa964d90cc39983588d885aafcfb817?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 9 Botterblom Street Darling 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.383942436965 18.386684575108

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang