Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aha Rex Hotel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Anna-mart E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Modern, skoon, netjies en naby alles! Netjiese moderne kamers en heerlike beddegoed - alles skoon en modern! Lekker ontbyt en 'n bar wat tot laat oop bly! Dit is stapafstand van die waterfront! Sal definitief weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerry J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Great location. Awesome service and pleasant staff. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Baie mooi hotel naby alles. Die hotel is baie mooi en netjies en ook naby die Waterfront.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renet M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2023

Baie gerieflik, naby als, goeie diens. Baie lekker gebly. Gerieflike kamers, netjies, goeie ontbyt, alles wat nodig is vir oornag verblyf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tanya S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Des 2023

Goed. Diens is goed en personeel vriendelik! Hietel kan bietjie opgradeer.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tommie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Uitstekend. Baie lekker gebly. Gerieflik geleë naby alles en toegerus met alles wat jy nodig het. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikki Ii C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Love Knysna! Very central one night stopover! Friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalene D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Binne stapafstand van die Waterfront en Hoofstraat met al die winkels. 'n Lekker wegbreek enige familie met of sonder kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karl B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Hoogs aanbeveel. Die ligging is uitstekend; ons het ons voetruig in die onderdakparkeerarea gelos en te voet die dorp verken. Baie stylvol versier. Stil, ruim en skoon kamer met lugversorging, heerlike stortgeriewe, ons verwagtinge oortref in alle aspekte. Uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda U
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Heerlik gerus heerlike ontbyt. Puik diens. Sal dit vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

ANEW Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 153

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 5 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 5 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 112 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gray-straat 8, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd93dc283a265ae7a63241a65187576f7f5a11ee5d4d103b3cb9bb39a61cefb4c455a2539df1bed3de8ec9566b0ddbd337d2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 600 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 8 Gray Street Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.039135935764 23.045314953373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang