Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aha Rex Hotel

  • Kapasiteit: 112 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gray-straat 8, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die aha Rex Hotel bied elegante en gesofistikeerde verblyf en is in Knysna, in die wêreldbekende Tuinroete geleë. Die hotel is ideaal as 'n basis om die area se toevlugsoord van strande, woude, mere en vele ander besienswaardighede te verken.

Verblyf by The aha Rex Hotel bestaan uit verskeie hotelkamers, versier met stedelike sjiek atmosfeer en 'n mengsel van kontemporêre en klassieke dekor. Elke kamer met lugversorging bied 'n en suite-badkamer en bevat geriewe soos 'n haardroër, 'n elektroniese kluis, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie wat op versoek in voorraad is; 'n LCD-TV met sekere DStv-kanale, en onbeperkte WiFi-toegang.

Ontbyt en ander heerlike etes kan by die restaurant op die perseel bestel en geniet word. Boonop spog die hotel met wasgoeddienste teen 'n ekstra koste, gratis onderdakparkeerplek, eksklusiewe kleinhandelwinkels op die plein, 'n haarsalon op die perseel, en 24-uur-sekuriteit en ontvangs.

aha The Rex Hotel bied reisigers 'n poort na Knysna se wêreldklas restaurante, bloeiende woude, natuurreservate, kuns en kunsvlyt, en die oewers van die rustige strandmeer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Portier
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 25 resensies vir Aha Rex Hotel
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

ANEW Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 152

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Gray-straat 8, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aha Rex Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 112 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gray-straat 8, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd93dc283a265ae7a63241a65187576f7f5a11ee5d4d103b3cb9bb39a61cefb4c455a2539df1bed3de8ec9566b0ddbd337d2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 8 Gray Street Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.039135935764 23.045314953373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang