Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhapsody 5

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sharlé V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Baie rustige plek om te bly. Baie lekker plekkie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Stunning verblyf met 'n awesome view! Sal hierdie verblyf hoogs aanbeveel. Eenheid is lekker groot met alles wat jy nodig het, en nog meer. Strand en staproete stapafstand. Heerlike etes buite op die stoep geniet met die mooiste uitsig oor die see. Baie dankie, sal weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Jolly good place to spend a holiday. View view view! View view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Netjies en skoon met alles wat mens nodig het en meer. Beste see uitsig. Kan nie vir veel meer vra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ursula
Rhapsody 5
Baie dankie Jaco, so bly julle het dit so geniet by Rhapsody 5.

Helene M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Stay was too short! Gem of a place with breathtaking ocean views. House is prestine, spacious and very well-equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ursula
Rhapsody 5
Thank you so much for the wonderful review, we strive to make your stay a wonderful experience staying in a awesome apartment with a breathtaking view of the sea and experiencing the dolphins.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2023

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Hein G
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Awesome view, very spacious and comfortable. The view is jaw dropping and we saw hundreds of dolphins. The house is spacious with comfortable beds and couches. Will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula A
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Als was fantasties, dis amazing om so naby aan die see te bly. Die verblyf is uitstekend, goed geleë, pragtig skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ursula
Rhapsody 5
Waardeer jou kommentaar, ons strewe om dit ‘n wonderlike vakansie te maak vir gaste.

Janine H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Ontspannend. Familie het die rustigheid geniet. Baie ontspannend. En die see-uitsig was een wat ek sal onthou. Pragtige plekkie. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ursula
Rhapsody 5
Baie bly julle het dit so baie geniet, dankie.🙏🏻

Gerda M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Home away from home. Views are spectacular.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ursula Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malvaweg 117, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c594ee278b72d78252204502c469cef860a035ef761fc2b45a1112aca1c25cd1cadaf25fc3c544b2016c32871db4a80df54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 117 Malva Road Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.204368669494 22.053473407009

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang