Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhapsody 5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ursula Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Rhapsody 5
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Sharlé V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlé V

Baie rustige plek om te bly.

Baie lekker plekkie dankie.

Ilzé L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilzé L

Stunning verblyf met 'n awesome view!

Sal hierdie verblyf hoogs aanbeveel. Eenheid is lekker groot met alles wat jy nodig het, en nog meer. Strand en staproete stapafstand. Heerlike etes buite op die stoep geniet met die mooiste uitsig oor die see. Baie dankie, sal weer daar bly!

Raymond P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond P

Jolly good place to spend a holiday.

View view view! View view.

Jaco L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L

Netjies en skoon met alles wat mens nodig het en meer.

Beste see uitsig. Kan nie vir veel meer vra nie.

Rhapsody 5 se terugvoer

Baie dankie Jaco, so bly julle het dit so geniet by Rhapsody 5.

Rhapsody 5
Helene M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene M

Stay was too short!

Gem of a place with breathtaking ocean views. House is prestine, spacious and very well-equipped.

Rhapsody 5 se terugvoer

Thank you so much for the wonderful review, we strive to make your stay a wonderful experience staying in a awesome apartment with a breathtaking view of the sea and experiencing the dolphins.

Rhapsody 5
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Hein G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein G

Awesome view, very spacious and comfortable.

The view is jaw dropping and we saw hundreds of dolphins. The house is spacious with comfortable beds and couches. Will definitely recommend.

Ursula A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula A

Als was fantasties, dis amazing om so naby aan die see te bly.

Die verblyf is uitstekend, goed geleë, pragtig skoon en veilig.

Rhapsody 5 se terugvoer

Waardeer jou kommentaar, ons strewe om dit ‘n wonderlike vakansie te maak vir gaste.

Rhapsody 5
Janine H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine H

Ontspannend.

Familie het die rustigheid geniet. Baie ontspannend. En die see-uitsig was een wat ek sal onthou. Pragtige plekkie. Baie dankie.

Rhapsody 5 se terugvoer

Baie bly julle het dit so baie geniet, dankie.🙏🏻

Rhapsody 5
Gerda M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda M

Home away from home.

Views are spectacular.

Ursula A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula A

'n Ongelooflike uitsig, en baie gerieflike verbly, naby aan alles.

Ons sal weer hier kom vakansie hou. Als was wonderlik.

Melissa V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V

Dit was aangenaam.

Die huis het baie ruimte. Jy voel tuis. Die uitsig is asemrowend.

Maryke V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke V

Fantastiese ligging en 'n heerlike kuier huis!

Ons sal veslis weer in Rhapsody 5 wil bly. Die huis is luuks, met die ekstra's soos die DStv en WiFi. Dolfyne het heelnaweek voor ons in die water gespeel. Die uitsig is asemrowend en die rustigheid is goed vir die siel.

Eugene D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene D

Baie baie lekker. Huis weg van jou huis.

Rhapsody 5 is ideaal geleë teen die strand. Die beste vakansiehuis ooit waar mens kan aan die slaap raak met die gedruis van die branders. Elke dag dolfyne gesien. En strand is 'n klipgooi weg waar mens kan visvang. Sal beslis weer gaan.

Rhapsody 5 se terugvoer

Thank you so much for your review, we do our utmost best to give our holidaymakers a memorable time always.

Rhapsody 5
Hugo S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo S

Uitstekend

Baie lekker gekuier, die woonstel het als wat 'n mens nodig het, uitstekend see-uitsig en baie netjies. Sal aanbeveel.

Rhapsody 5 se terugvoer

Thank you so much for your review. We strive to give our holidaymakers the best of everything. Would love to have you back for a longer stay in the future.

Rhapsody 5
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malvaweg 117, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c594ee278b72d78252204502c469cef860a035ef761fc2b45a1112aca1c25cd1cadaf25fc3c544b2016c32871db4a80df54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 117 Malva Road Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.204368669494 22.053473407009

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang