Rhapsody 5
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Ursula Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Sharlé V - Jan 2024
Algehele gradering
Baie rustige plek om te bly.
Ilzé L - Jan 2024
Algehele gradering
Stunning verblyf met 'n awesome view!
Raymond P - Des 2023
Algehele gradering
Jolly good place to spend a holiday.
Jaco L - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon met alles wat mens nodig het en meer.
Rhapsody 5 se terugvoer
Baie dankie Jaco, so bly julle het dit so geniet by Rhapsody 5.
Helene M - Mrt 2023
Algehele gradering
Stay was too short!
Rhapsody 5 se terugvoer
Thank you so much for the wonderful review, we strive to make your stay a wonderful experience staying in a awesome apartment with a breathtaking view of the sea and experiencing the dolphins.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Hein G - Des 2022
Algehele gradering
Awesome view, very spacious and comfortable.
Ursula A - Okt 2022
Algehele gradering
Als was fantasties, dis amazing om so naby aan die see te bly.
Rhapsody 5 se terugvoer
Waardeer jou kommentaar, ons strewe om dit ‘n wonderlike vakansie te maak vir gaste.
Janine H - Okt 2022
Algehele gradering
Ontspannend.
Rhapsody 5 se terugvoer
Baie bly julle het dit so baie geniet, dankie.🙏🏻
Gerda M - Mrt 2022
Algehele gradering
Home away from home.
Ursula A - Feb 2022
Algehele gradering
'n Ongelooflike uitsig, en baie gerieflike verbly, naby aan alles.
Melissa V - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
Maryke V - Apr 2021
Algehele gradering
Fantastiese ligging en 'n heerlike kuier huis!
Eugene D - Jan 2021
Algehele gradering
Baie baie lekker. Huis weg van jou huis.
Rhapsody 5 se terugvoer
Thank you so much for your review, we do our utmost best to give our holidaymakers a memorable time always.
Hugo S - Okt 2017
Algehele gradering
Uitstekend
Rhapsody 5 se terugvoer
Thank you so much for your review. We strive to give our holidaymakers the best of everything. Would love to have you back for a longer stay in the future.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malvaweg 117, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang