Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhebok Gasteplaas

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Prinsloo V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Brilliant. Our stay was wonderful. No issues.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.4
Mei 2023

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Katy L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2020

Felt very welcome. Beautiful place. Awesome people. Loved our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries H
1 nag
4.0
Sep 2020

Vriendelik ontvang; lekker gesels met medereisigers Die kamer waarin ek gebly het, het alles wat mens nodig het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lize-marie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Jan 2020

Teleurgesteld. Ek sal nie sê dat ons sleg gebly het nie maar was teleurgesteld. Die foto's op die website en die kamers lyk nie dieselfde nie. Ek dink die foto's is lank terug geneem. Ons dak het ook gelek toe dit begin reën het. En die permanente inwoners het tot vroeg in die oggend-ure geraas. Daar is ook ongelooflik baie vlieë en goggas. Ek dink met goeie instandhoudig kan dit 'n baie mooi plek wees.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Parry D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Baie ontspannend in die natuur. Baie lekker plekkie om weg the breek van alles en tog naby genoeg aan die dorp. Baie min selfoon ontvangs, dankie tog! Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozanne M
Kort verblyf
5.0
Aug 2019

Baie netjies, vriendelike diens. Baie netjiese verblyf in 'n rustige omgewing teen 'n baie goeie prys. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanne H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2019

Fantastic. The area is peaceful and tranquil. The hosts is absolutely fabulous. Loved my time spent there. Will most definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lettie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Dit was 'n awesome plekkie. Met aankoms is ons hartlik verwelkom en die hele naweek is ons gereeld gevra of als reg is. Baie oulike plekkie in die natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Wonderlik. Ons bespreking was nooit bevestig nie, maar Hester en haar man het ons ontvang en baie special laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R600
R600 R510
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R600 R510
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 74 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rheboksfontein Plaas, Klerksdorp, 2570, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArXENSgS7GY070j6mDCocjESvaFulVgqkuw3CB5wUuiitJo4Nnr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R510 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 Rheboksfontein Farm Klerksdorp 2570 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.771488148921 26.696815471191

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang