Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silvergreen Shepherds Hut

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ilana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 33 resensies vir Silvergreen Shepherds Hut
Netheid
4.2/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Michzelda J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michzelda J

Rustig, privaat, veilig.

Wonderlike plekkie vir ontspan. Ek sal beslis weer hier wil bly, en ook baie vriendelike eienaar.

Magda K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda K

Uniek

Pragtige kothuis, goed toegerus met unieke ervaringsgeleenthede. Beslis 'n plek om te besoek as jy vry wil voel in die pragtige natuurskoon.

Silvergreen Shepherds Hut se terugvoer

Baie dankie Magda. Ons is baie bly julle het dit geniet en ons sien uit om julle weer te ontvang.
Groete,
Ilana

Silvergreen Shepherds Hut
Tegolin M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tegolin M

Wonderful rustic relaxing space!

I would definitely recommend staying at Rhebokskraal! It's a quick 2. 5km walk into town, the cottage is wonderful with the outside bath and absolutely everything you need.

Mariza V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariza V

Rustige nag.

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs en gasvryheid.

Richard T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard T

Incredibly cute and cosy cottage.

The cottage itself was very cute and cosy with a very comfortable bed and adequate appliances included. Illana was very friendly and helpful and an awesome host who was always available to answer questions about McGregor and always around to assist with any issues with the cottage. The olive farm where the cottage is located is very tranquil and I highly suggest a stroll through the farm to anyone who stays here. All in all, it was a very pleasant stay that accompanied the cute and friendly town of McGregor, where my girlfriend and I had the most incredible meals.

Silvergreen Shepherds Hut se terugvoer

Thank you so much Richard for your beautiful review. It was such a pleasure to host you guys here on the farm. Always friendly and happy to ask - it felt like you made the space your own in the short time that you were here. We are looking forward to having you in the future.

Silvergreen Shepherds Hut
Glendine C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Glendine C

Dit was heerlik stil en gerieflik, maar die bed en beddegoed is oud en afgeleef.

Dit was heerlik stil en gemaklik. Die linne is net oud en uitgewas. Die bed kan beslis doen met egte vere kussings en goeie Percale linne. En 'n nuwe waaier wat nie heel aand raas nie. Ligging goed.

Silvergreen Shepherds Hut se terugvoer

Hi Glendine. Baie dankie vir jou terugvoer. Ek sal na jou aanbevelings kyk.

Silvergreen Shepherds Hut
Bianca V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca V

Beautiful and scenic.

The outside bath is a must.

Madri M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Madri M

Stilte en rustigheid.

Ons het heerlik gekuier in McGregor, en heerlik ontspan in Dove Cottage. Dove Cottage is op die plaas Rhebokskraal wat minder as 2 km buite McGregor geleë is, dus naby die dorp, maar tog op 'n plaas. Daar is wonderlike MTB-roetes wat sommer by die plaashek begin en mens kan lekker op die plaas rondstap. Die stilte op die plaas was wonderlik. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Die huis is baie rustic en die meubels is nie in 'n goedversorgde toestand nie. Ongelukkig skep die plekkie 'n afgeleefde indruk. Ekstra aandag aan die huis, die toerusting asook aan die omgewing en plaaswerf sou 'n groot verskil kon maak. Belangrik om te noem dat die plafonne in die badkamer en kombuis baie laag is, so ook die deurkosyne en slaapkamerlig. Iemand wat langer as 1.85 is, moet gebukkend loop. Dit het nie te veel gepla nie, maar koppe is 'n paar keer gestamp die naweek!

Chantelle B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle B

Very enjoyable.

Really enjoyed our stay.

Estelle F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle F

There is that reflection of God.

Gasvryheid uit die boonste gestoeltes. Dakkamer wat die hart warm laat klop. Sterre so helder dit voel jy kan hulle pluk.

Margie T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margie T

Perfect!

I loved this silent hideaway with views of mountains, skies, the picnic place in the poplar forest. Carefully curated. Gently managed. Thank you!

Silvergreen Shepherds Hut se terugvoer

Thank you so much Margie!! See you again soon ;)

Silvergreen Shepherds Hut
Delia M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia M

Uitstekend.

Unieke ervaring in 'n rustige omgewing. Baie moeite gedoen met aandag aan detail.

Pieter S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S

Ongelooflik rustig en lekker.

Gasvryheid was puik. Ligging is pragtig. Herder's hut is uniek en baie oulik. Die bad in die boord onder die maan was 'n groot treat. Sal definitief weer daar oorbly.

Silvergreen Shepherds Hut se terugvoer

Baie dankie Pieter. Kom gaste soos julle te he is voorwaar 'n voorreg. Baie dankie hoor.

Silvergreen Shepherds Hut
Attie A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie A

Lekker rustige plaas om weg te kom en ordentlik te rus.

Baie gasvrye eienaars. Lekker stap teen berg op. Mooi uitsig oor dorp en omgewing.

Silvergreen Shepherds Hut se terugvoer

Baie dankie Attie. Hoop om julle weer te sien.

Silvergreen Shepherds Hut
Junita V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junita V

Cozy en skoon.

Dit was gerieflik en skoon. Dame baie vriendelik.

Sammy P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sammy P

What an experience!

I really liked the place. It was quiet at night. The bath was super helpful. You could walk around to look at the olive trees.

Gavin B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin B

Beautiful location friendly host

Fram stay location is conveniently close to town of McGregor yet away from it all in a beautiful location. Very comfortable cottage and great for any hiking/mountain biking enthusiasts with trails available from the front door.

Theron V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theron V

Lekker rustig en mooi!

Wonderlike ligging, staproetes en eienaars. Sal hoogs aanbeveel.

Lara S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lara S

Absolutely stunning!

Stunning little cottage! Had everything we needed including a braai.

Silvergreen Shepherds Hut se terugvoer

Thank you for your kind review. I'm very, very happy that you guys enjoyed it so much.
Hope to see you again.
Kind regards,
Ilana

Silvergreen Shepherds Hut
Catherine F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Catherine F

Beautiful farm and surroundings.

Perfectly situated in terms of location to Run to Nowhere and the MTB race. Dove Cottage accommodation is perfect for a small family with three children. 3 single beds upstairs and double bed on the lower level.

Ferdi R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdi R

Plaaswerfsjarme en rustige atmosfeer tussen die olyfboorde.

Die Dove cottage is 'n pragtige blyplek, geleë tussen die olyfboorde met 'n mooi dam en perde. Wonderlike kliëntediens. Keurig gemeubileerd. Die kombuis/eetplek kon dalk bietjie groter gewees het.

Silvergreen Shepherds Hut se terugvoer

Baie dankie Ferdi, ek is so bly julle het dit geniet. Ons gaan bietjie sukkel om die kombuisie groter te kry, dis deel van die oorspronklike duiwehuis en varkhokkie op die plaas. Ons mag nie aan dit verander nie. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Annalien van der Colff.

Silvergreen Shepherds Hut
Andrew H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andrew H

Die prys is n bietjie hoog vir die onderhoudstoestand van die plek.

Die onmiddellike omgewing kan ook meer aandag kry. Baie vuil, ou swembad reg voor die kothuis.

Werner R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner R

Lekker rustige plaas.

Die cottage is klein, maar gerieflik, hoenders om die huis en lekker baie vars lug. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Mareli V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mareli V

Oulike huisie op olyfplaas.

Dove Cottage is baie oulik en gee 'n ouwêreldse gevoel. Dit is heerlik om op die plaas rond te stap. Daar is klomp plaasdiere te sien asook veldblomme tussen die olyfbome. Die gasvrou is baie vriendelik. Maak net seker van die aanwysings. Bel eerder gasvrou om te hoor hoe om daar te kom. Die beskrywing het gesê daar is 'n kaggel, maar dit verwys na die ander huisie op die plaas.

Ben R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ben R

Ons het 2 jaar gelede ook hier oorgebly - akkommodasie lyk bietjie moeg - kan bietjie opgevrolik word! Vriendelike diens deur eienaar

Sien sterre.

Stefan K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stefan K

Pragtig van buite, maar eenheid se beddegoed en badkamer ongelukkig nie op standaard nie.

Die plaas-omgewing is mooi, maar die foto's lyk meer aantreklik as die werklikheid. Beddegoed en gebruiksware is ongelukkig afgeleef en die warmkraan van die bad neem letterlik 'n uur om die bad halfvol te maak (Geen stort). problematies as daar 5 mense woon. Baie steil trap/leer na loft, nie geskik vir gesin met klein kinders nie. Vriendelike gasvrou, maar die praktiese sy het afbreek gemaak aan ons verblyf.

Silvergreen Shepherds Hut se terugvoer

Jammer oor die warmwaterkraan, die probleem is intussen opgelos. Dit is ‘n ou historiese Duiwehuis en die steil trap word altyd onder die mense se aandag gebring.
Groete
Die Rhebokskraal span.

Silvergreen Shepherds Hut
Jocelyn M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Jocelyn M

Very good value for money.

Lovely surrounds. Charming and helpful owner, Annalien. Quaint cottage. Would stay there again. Only criticism is that my daughter and I were two women on our own and we felt a bit isolated at night.

Silvergreen Shepherds Hut se terugvoer

Thanks for your appreciation. We feel so safe on the farm that we sometimes forget people come from cities. You were surrounded by van der Colffs on either side. Looking forward to seeing you again.
Annalien.

Silvergreen Shepherds Hut
Christiaan V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan V

Perfek vir wat ons wou hê. Intiem en privaat. Basic.

Lekker eenkant en al die basics. Alles wat mens nodig het, en niks wat jy nie nodig het nie.

Silvergreen Shepherds Hut se terugvoer

Dankie Christiaan,
Ons sal julle graag weer ontvang. Bring die kinders saam.

Silvergreen Shepherds Hut
Elize E - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize E

Dit was 'n heerlike ervaring en ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Anneline is die perfekte gasvrou! Ons het ongelukkig net 1 nag oorgeslaap, maar dit is die ideale plek om tot rus te kom. Ek sal ten minste 2 nagte wil oorslaap om meer van die plaas te sien sowel as die omgewing. Dit is goed ingerigte en toegeruste blyplekkies en ideaal vir paartjies wat saam met vriende reis of ouers met groot kinders - elkeen 'n aparte blyplek, maar kan saamkuier.

Retief D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Retief D

Ons verblyf was baie aangenaam.

Die huisie was skoon en goed toegerus. Die diens was uitstekend en Annalien en Corrie was fantastiese gashere.

Silvergreen Shepherds Hut se terugvoer

Julle was heerlike gaste en dit was goed om julle op plaas te hê. Kom kuier weer.
Annalien.

Silvergreen Shepherds Hut
Kara P - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kara P

Gemiddeld.

Ons het vir die Dove huisie bespreek, maar die werkershuisie gekry. Die huisie was skoon, maar daar kan meer moeite gedoen word om dit beter te laat lyk.

Silvergreen Shepherds Hut se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Ons doen normaalweg geen 1 nag verhurings en het uitsondering gemaak. Ons het 3 eenhede en neem die vrymoedigheid om gaste wat 2 of meer nagte slaap, eerste te laat kies, daar dat Dove Cottage reeds bespreek was. Kom kuier gerus langer en geniet ons mooi dorp en omgewing.
Groete,
Annalien.

Silvergreen Shepherds Hut
Danie L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Danie L

Dit is nie dieselfde as op die advertensie nie.

Die plek is nie op standaard in vergelyking met van die ander verblyfplekke nie.

Silvergreen Shepherds Hut se terugvoer

Ek is so jammer dat die gaste nie met ons persoonlik kom praat het nie. Ons het weer na ons advertensie gekyk en hulle kry presies wat daar staan. Ons het al die sterre in die hemelruim, geen ster gradering, skoon beddegoed en handdoeke waar kinders ook welkom is, niks is wit nie. Elke ou huisie vertel sy storie van baie jare, lekker dik ou mure en geen radio of TV, dit is kuiertyd. Om dit hier te geniet moet jy met jouself gelukkig wees. Baie jammer dat ons gaste nie saamstem, maar kommunikeer asb. met die gasvrou tydens die verblyf. Ons deur staan oop vir ons gaste maar ons wil dit nie eerstehands op 'n publieke platform lees nie. Ons vorige gaste het dieselfde akkommodasie heel positief ervaar en so vele voor hulle in die afgelope 24 jaar. Ons deel graag ons mooi plaas en lewe met gaste maar sulke kommentaar laat mens 2 keer dink.

Die Rhebokskraal Span.

Silvergreen Shepherds Hut
Renier E - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Renier E

Gerieflik en skoon.

Ons het baie lekker gebly vir die 2 nagte. Die Dove Cottage is baie klein, maar alles wat ons nodig gehad het was daar.

Silvergreen Shepherds Hut se terugvoer

Dankie Renier en familie. Volgende keer slaap julle in volkshuisie. 2 slaapkamers en 2 badkamers. Hierdie keer was dit reeds vol. julle was heerlike gaste. Mooi 2016.

Silvergreen Shepherds Hut
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhebokskraal Olyflandgoed, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd688ae97e7e5112702d82bad28e10213af9d8eecafd81d5c7fd5c839f3931bd296383826fc1c98971545aef0cd939148904?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 Rhebokskraal Olyflandgoed McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.96821409547 19.835082577629

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang