Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Silvergreen Shepherds Hut

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhebokskraal Olyflandgoed, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Silvergreen Shepherds Hut is 'n klein juweel tussen die bome van 'n olyfboord en 'n Populierwoud 2 km vanaf die dorpie McGregor. Hierdie verblyf staan op 'n ysterwiel en laat gaste deel van die natuur voel.

The Shepherds Hut het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid beskik ook oor 'n klein kombuisie wat met 'n yskas, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Daar is 'n ou buite-ysterbad met warm en koue water in die olyfboord. Gaste kan ook tussen die boomtoppe 'n piekniek geniet.

'n Klein braai is beskikbaar vir gaste om met houtskool te braai.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 33 resensies vir Silvergreen Shepherds Hut
Netheid
4.2/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ilana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Rhebokskraal Olyflandgoed, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Silvergreen Shepherds Hut het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhebokskraal Olyflandgoed, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd688ae97e7e5112702d82bad28e10213af9d8eecafd81d5c7fd5c839f3931bd296383826fc1c98971545aef0cd939148904?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 Rhebokskraal Olyflandgoed McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.96821409547 19.835082577629

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang