Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhenoster Valley Gasteplaas

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Rhenoster Valley Gasteplaas
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Mary A S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary A S

Beste Eskom van die wereld daar buite!

Dit was die lekkerste wegkom wat ons nog in 'n lang tyd gehad het. Anne-marie en Kobus is dierbaar en doen soveel moeite! Ons voel weer uitgerus en is net spyt ons kon nie langer bly nie! Maar gaan beslis weer terug gaan! Ons het selfs sneeu gehad wat die kersie op die koek was!

Rhenoster Valley Gasteplaas se terugvoer

Baie dankie Maryna vir die positiewe terugvoering. Ons sal julle verseker weer verwelkom in die toekoms. Dit is wonderlik om sulke modelgaste te akkommodeer.
Karoogroete vanaf Rhenoster Valley Gasteplaas!

Rhenoster Valley Gasteplaas
Susan K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K

Bitter baie lekker.

Baie lekker, vriendelike gasheer en gasvrou. Ou woning met baie geskiedenis. Mooi omgewing.

Philip V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V

Rustig, vreedsaam, afgelee. Plek vir die siel.

Pragtige ouwereldse vrede en vreugde wat gelykstaan aan basiese weelde.

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhenostervallei, AP2259, Sutherland Platteland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb90e9f45ee87e698d41739049b594902451d077dc5ec881dddf785603d07687158ffeb82a8b4c49f3638d5a657905ed97e61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 10 mense 3 5 1 5 Rhenoster Valley AP2259 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.440168369651 21.210950076923

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang