Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhenoster Valley Gasteplaas

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Louis D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Plaas kuier onder die sterre! Wonderlike plaas kothuis verblyf! Wens ons kon langer kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
Rhenoster Valley Gasteplaas
Hi Louis, Dankie vir die positiewe terugvoering oor jul verblyf op Rhenoster Valley Gasteplaas. Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms. Definitief vir n langer kuier! Karoogroete! Anna-Marie Olivier Rhenoster Valley Gasteplaas

Mandy D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Gasvry, skoon, pragtig, stilte. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
Rhenoster Valley Gasteplaas
Hi Mandy, Baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms. Karoogroete! Anna-Marie

Jismene B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Goed toegeruste huis in die rustigheid van die Karoo. Ons het ons verblyf by Rhenoster Valley baie geniet. Dit was vir ons veral interessant om te lees van die geskiedenis van die huis en die area! Die huis is fantasties toegerus en ons het niks te kort gekom terwyl ons daar was nie. Die lapa area was besonders lekker om in te braai onder die sterrehemel. Ons sal graag weer in die toekoms wil oorbly en meer van die area te voet verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
Rhenoster Valley Gasteplaas
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Rhenoster Valley Gasteplaas ontvang julle graag weer in die toekoms. Dis altyd lekker om gaste soos julle te akkommodeer..... vriendelik, bedagsaam en belangstellend omtrent ons omgewing en doen en late. Karoogroete!

Tracy C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Awesomeness at its best! We truly enjoyed our stay. Our hosts were gracious and there was nothing that we felt was missing. Everything you could possibly need was there, including breathtaking mornings and superb stargazing around the Lapa bonfire. Access is on a maintained gravel road, although it can be quite rough in some spots for a normal car and there are water crossings to take into account. We took double the GPS time (3 hrs as opposed to 1.5 hrs from the main road) to get to the guest lodge and double time out again as we had to go slow using a normal car.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
Rhenoster Valley Gasteplaas
Thank you Tracy for your positive remarks about your stay at Rhenoster Valley Gasteplaas. Very much appreciated! Why didn't you mention that you travelled the Karoo gravel roads with a Mustang! We were very much surprised! At least you are so welcome to visit us again in future, but rather not with the Mustang!

Deon R
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2025

Baie lekker naweek, mooi plek. Ons het lekker gebly, vriendelike en behulpsame mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
Rhenoster Valley Gasteplaas
Hallo Deon, Dankie vir julle positiewe terugvoering oor julle verblyf by Rhenoster Valley Gasteplaas. Ons waardeer ook die lekker interaksie en al jou kundige gesprekke!

Elani O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Wegesteekte juweel. Ongelooflik lekker gebly. Ons het afgeskakel van die wêreld en kon die mooi van die natuur beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
Rhenoster Valley Gasteplaas
Elani en gesin, Dankie vir die positiewe terugvoering. Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms. Voorspoed en Karoogroete! Anna-Marie Olivier Rhenoster Valley Gasteplaas

Mary A S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Beste Eskom van die wereld daar buite! Dit was die lekkerste wegkom wat ons nog in 'n lang tyd gehad het. Anne-marie en Kobus is dierbaar en doen soveel moeite! Ons voel weer uitgerus en is net spyt ons kon nie langer bly nie! Maar gaan beslis weer terug gaan! Ons het selfs sneeu gehad wat die kersie op die koek was!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
Rhenoster Valley Gasteplaas
Baie dankie Maryna vir die positiewe terugvoering. Ons sal julle verseker weer verwelkom in die toekoms. Dit is wonderlik om sulke modelgaste te akkommodeer. Karoogroete vanaf Rhenoster Valley Gasteplaas!

Susan K
1 nag
5.0
Jul 2024

Bitter baie lekker. Baie lekker, vriendelike gasheer en gasvrou. Ou woning met baie geskiedenis. Mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig, vreedsaam, afgelee. Plek vir die siel. Pragtige ouwereldse vrede en vreugde wat gelykstaan aan basiese weelde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhenostervallei, AP2259, Sutherland Platteland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb90e9f45ee87e698d41739049b594902451d077dc5ec881dddf785603d07687158ffeb82a8b4c49f3638d5a657905ed97e61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 10 mense 9 5 1 5 Rhenoster Valley AP2259 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.440168369651 21.210950076923

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang