Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhenosterkop Kamp

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 65

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Rhenosterkop Kamp
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Gert B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert B

Gemaklik, lekker, netjies.

Verblyf was netjies en baie skoon. Mense was baie vriendelik en behulpsaam. Sal vir seker weer kom.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gerhardt M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Gerhardt M

Netjies en skoon, maar koste is baie hoog.

Die "chalet" waarin ons gebly het, was baie netjies en skoon. Ek sou net graag 'n voorstel wou maak dat daar ten minste 'n goeie waaier in elke vertrek is, aangesien dit nie lugreëling het nie. Asseblief vervang die matrasse, dit is kliphard en baie dun. Die waaier in die "sitkamer" is ordentlik, die hoofslaapkamer se waaier beteken nie veel nie, en die tweede kamer het nie 'n waaier gehad nie. Koffie was beskikbaar, maar daar was geen sout en peper nie. Ek verstaan dat dit selfsorg is, maar ander selfsorg eenhede waarin ons was, het darem sout en peper gehad. Daar was ook geen hangers in die kaste nie. Ek glo nie daar is baie mense wat kom vakansie hou met hul hangers nie. Die selfoonsein was 'n baie groot probleem. Ons was besig met 'n rugby naweek en ek kon niks reel nie, want ek het geen sein gehad nie. Toe ek vra of ek moontlik die WiFi kan gebruik, wat die hele oord vol is, toe word vir my nee gese. Gewoonlik pla selfoonopvangs en WiFi nie, maar soms het mens dit ongelukkig nodig. Die oord is baie netjies en daar is baie om te doen, maar ek voel persoonlik is die koste nogal baie hoog vir wat mens kry. Ons het R4600 betaal vir 2 nagte. Ons het baie minder betaal vir meer geriewe op ander oorde al. Dus sal ek ongelukkig nie weer die oord besoek nie.

Morne P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne P

Baie lekker atmosfeer.

Rhenosterkop is 'n baie lekker plek en iets vir almal ons sal weer daar gaan bly.

Charne B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne B

Ons het dit vreeslik geniet.

Was uitstekend, veral dat daar nie te veel mense was vir die area wat beskikbaar is nie. Mense is vriendelik en kuier lekker saam.

Lyall L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyall L

It was a pleasant weekend where the kids kept themselves busy from morning till night.

Had a great stay, especially the kids. Everything was clean and just as described. Water pressure in the shower can do with a little help, but that was not a major drawback.

Charmaine V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V

Lekker, skoon.

Ons het by Riviersig gekamp en visgevang. Dit was skoon netjies en baie rustig. Die swembad was binne oog van die kamp so my seuntjie was veilig en gelukkig die hele naweek.

Zelda B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda B

Ongelooflik lekker!

Wegbreek van die jaar!

Burnedette V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burnedette V

Sal die plek defnitief aanbeveel vir mense met kinders

Die advertensie is soos in realiteit. Baie nice plek vir ‘n familie met kinders. Die personeel is ook baie vriendelik en behulpsaam. Plek is baie netjies en goed ingerug. Dit was waarlik ‘n fees

Gerry G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerry G

Skoon, netjies, vriendelike personeel. Bekostigbaar.

Nadeel is die swak sein maar voordeel is die kids kon nie heeltyd op fone wees nie.

Vanaf
Vanaf R620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 154 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pad D198 - Dewagendriftweg, Loskop Suid-plaas, Erfdeel 215, Groblersdal, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49fd816bfa67035df4da842656902fb19e3895e6ecb8edf08dfe4df40015a0872be4858adffdd64059e18447268eeb9b046a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Road D198 - Dewagendrift Road Loskop Suid Farm, Portion 215 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.240695425764 29.455045679405

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang