Rhenosterkop Kamp
- Kapasiteit: 154 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pad D198 - Dewagendriftweg, Loskop Suid-plaas, Erfdeel 215, Groblersdal, 0470, Limpopo
- Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rhenosterkop Kamp is net 1 km vanaf sy susterverblyf, Riviersig Self-catering, geleë. Dit is ongeveer 15 km vanaf Groblersdal en 80 km vanaf Middelburg geleë en bied 'n rustige toevlugsoord wat deur 'n skilderagtige landskap omring word.
Rhenosterkop Kamp bied slaapplek aan 46 gaste en bied 'n verskeidenheid verblyfopsies, van selfsorg-chalets tot kampeerplekke met elektrisiteit en braaigeriewe. Die 8 chalets, genaamd Nyala, Rhino, Waterbok, Duiker, Koedoe, Swartwitpens, Kameelperd en Springbok, is pragtig ingerig om gerief te verseker en bied 'n knus wegbreek in 'n skilderagtige omgewing.
Ggeriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, 'n gelisensieerde kroeg en 'n warmwaterswembad in. Daar is ook baie aktiwiteite vir kinders en volwassenes wat dit ideaal vir 'n onvergeetlike gesinswegbreek maak.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Blaaibord
- Witborde
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Chantelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 63
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Pad D198 - Dewagendriftweg, Loskop Suid-plaas, Erfdeel 215, Groblersdal, 0470, Limpopo
- Gaste dink Rhenosterkop Kamp het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Groblersdal Loskopvallei Limpopo
- Kapasiteit: 154 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pad D198 - Dewagendriftweg, Loskop Suid-plaas, Erfdeel 215, Groblersdal, 0470, Limpopo