Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Comfy-Lee Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Mariezett B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie lekker gebly! Baie lekker gebly. Die plaas is 30 min van dorp, krokodilplaas en cheetah experience af. Klein swembad perfek vir my 5 en 6-jarige kinders. Self net reg vir 'n grootmens om net te sit en af te koel. Grondpad is maar 'n tipiese grondpad, nog nooit lekker nie. Sal definitief weer die plaashuis gebruik. Elke dag het 'n dame gekom skoonmaak, sy is baie oulik en vriendelik. Die koedoes, skape en varke was baie lekker vir die kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Comfy-Lee Cottage
Dankie Mariezett. Ek is so bly julle het dit geniet. Bosveld groete. Shirley

Lesly B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Peaceful. Restful. Quiet. Fantastic value for money. Everything is there for your convenience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudine B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Exceptional and relaxing stay in the Waterberg nature. It is an absolutely beautiful spot. The cottage (eco-friendly!) was very well equipped, with a large covered veranda and a superb boma area with separate braai. We loved being there, in the nature, far away from the hustle and bustle. We were looked after exceptionally well by Shirley and her staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesly B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantastic stay and would definitely go back. Hosts are extremely friendly. Peaceful. Quiet. Hosts are accommodating with everything they can do for you and your family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Comfy-Lee Cottage
Thank you so much, Lesly.

Lize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Dit was amazing. Ons wou nie huis toe gaan nie. Ons het vreeslik lekker gebly. Baie rustig en omring met die natuur. Shirley en span het baie mooi na ons gekyk. Ons sal vir seker weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Comfy-Lee Cottage
Dankie Lize vir jou goeie resensie. Ons waardeer dit vreeslik. Kom kuier gou weer. Bosveld groete, Shirley

Ester W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Wonderful place. Peace and quiet. Staff is friendly and very helpful. The host is also wonderful. The kitchen is properly equipped with everything you may need. The kitchen equipment is in excellent condition. My grandchild enjoyed the splash pool. We thoroughly enjoyed the stoep at the accommodation, watching the animals while sitting on the stoep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Comfy-Lee Cottage
Thank you Ester, we are so glad you enjoyed your stay

Margaret D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Heerlike ontspanne wegbreek. Wat 'n heerlike wegbreek! Die huisie is lekker ruim en goed ingerig. Daar was genoeg ys in die vrieskas vir die bosveld-hitte, asook koue water in die yskas en 'n ekstra koelboks. Daar was tuisgebakte beskuit vir vroegoggend koffie en sjokoladetjies op die tafel om ons te verwelkom. Die boma kuierarea is goed ingerig, met roosters te kies en te keur, sowel as braaihout. Dit was 'n heerlike wegbreek en ons sal beslis weer daar wil gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Ongelooflike heerlike rus vir die siel. Die pad na Rhenosterpoort was 'n bietjie sleg, maar dit is die moeite werd om dit aan te durf vir wat jy kry op die plaas. Mishack het ons by die hek ontvang en ons na ons huisie in die berge geneem. Hy was 'n enorme hulp. Ons het elke oomblik van ons verblyf geniet. Dankie vir die komkommers en tamaties Shirley!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

So rustig en met 'n mooi uitsig. Die lekkergoed, beskuit, koffie, tee ens was 'n aangename verassing. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandi K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Wil net teruggaan! Rus vir die siel! Ons het heerlik gekuier op die plaas! Woef het dit net so geniet. Skoon, netjies, alles wat mens benodig en meer. Shirley was die beste gasvrou. Sal definitief wil terugkom as dit lekker warm is en ons in die oulike plonspoel kan kuier. 5 ster!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Comfy-Lee Cottage
Dankie vir die wonderlike terugvoer Zandi. Kom kuier gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 21 van Rhenosterpoort Plaas, Rhenosterpoort KR402, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuYxyGpwP4oMzwlWwg1s2bUEO3yWNZi937YalR2INlIGA7S3d1I?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 8) 33 5 1 5 Portion 21 of Rhenosterpoort Farm Rhenosterpoort KR402 0510 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -24.647092821891 28.188676992943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang