Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rheola's Guest Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Vicki M
1 nag
5.0
Jul 2024

Vinnige oornagstop op die lang pad, perfekte oornagplek. Lieflike oornagplekkie, skoon en netjies. Ons het heerlik gerus na 'n lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wimpie K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Koud, maar lekker! Lekker koud in Harrismith! Die verblyf by Rheola's Guest Cottage was baie lekker vir 'n vinnige oorslaap oppad see toe. Sal dit aanbeveel vir enigeen wat hulle wil gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Brilliant. Clean, cozy and comfortable. We were made to feel very welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ute H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Satisfactory. Basic. Good value. Greeted on arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rheola
Rheola's Guest Cottage
Hi Ute. Hope that you and your family are well. Thank you so much for your review of our place. So glad that you enjoyed your stay. It was such a pleasure to host you and we hope that you will visit us again whenever you pass by Harrismith. Until then, safe travels. Kind regards, Lance

Danie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Als wat ek wou he en nog meer. Baie baie lekker gewees dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rheola
Rheola's Guest Cottage
Hi Danny. Hope that you and your family are well. Thank you so much for your positive review of our place. I'm glad that you enjoyed your stay. It was a pleasure to host you and your family, and we look forward to your next visit. Kind regards, Lance

Delica G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Perfect overnight stop from the coast. Comfortable, spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rheola
Rheola's Guest Cottage
Hi Delica. So glad that you and your family enjoyed your stay with us. It was an absolute pleasure to host you all and we hope that you will not hesitate to drop by again. Until next time, safe travels. Kind regards, Lance

Pieter P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker plek. Baie skoon en netjies en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rheola
Rheola's Guest Cottage
Hi Peter. Thank you so much for your lovely review of our place. We are very glad that you had a pleasant stay. We hope to see you again. Until next time, safe travels. Kind regards, Lance

Rina S
1 nag Saam met vriende
4.0
Aug 2024

Vinnige 1 nag oorslaap - Heerlik! Ons het net 1 nag oorgeslaap. Alles was netjies en soos op die fotos. Lance was vriendelik en het ons welkom laat voel. Heerlik geslaap - wat jy sien op die fotos is wat jy kry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rheola
Rheola's Guest Cottage
Hi Rina. Thank you very much for the kind words and the positive review. I really appreciate it. I'm so glad that you enjoyed your stay and I hope that you won't hesitate to visit us again when passing Harrismith. It was a pleasure to host you. Thanks once more. Kind regards, Lance

Fanie N
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Jan 2024

Kon darem slaap en koffie maak. Mnr. Lance het ons vriendelik ontvang. Alles was skoon, badkamer ook. Die blyplek is na ons mening nie op standaard nie. Badkamer het net 'n gordynafskorting. Meublument lyk oud en beddegoed ook. Hangplek vir klere is 'n houtraamkas met ogiesdraad toe. Die gebou se voorkoms benodig opknapping. Hek moet met sleutel en slot oopgemaak word as jy uit-of ingaan. Daar is geen beligting by die donker hek nie en nie afstandbeheer vir hek nie. TV het net beperkte kanale wat dit onbruikbaar maak. Geen beskuitjies met oggendkoffie nie en net poeiermelk. Afdak vir motor lyk nie stewig nie. Die paaie in Harrismith is 'n gemors. Jy kan nie reguit in 'n pad ry nie. In die vervolg sal ek verkies om met die eienaar van 'n blyplek te kontak en net betaal as ek daar arriveer en dit goed genoeg vind. Dan kan eienaar die kommissie aan die webtuiste oorbetaal. Punt. Ons wou omdraai toe ons by hek arriveer.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Rheola
Rheola's Guest Cottage
Hi Fanie. Thank you so much for your positive review of our place. We are very glad that you had a pleasant stay. So glad that you enjoyed our coffee. Until next time, safe travels. Kind regards, Lance

Verena R
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Clean and comfortable. It was a perfect stayover, halfway to Durban. Although we arrived late, it was easy to find.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rheola
Rheola's Guest Cottage
Hi Verena. Hope your trip to Durban went well. Thank you so much for your nice review of our place. I hope that you will choose our little place in Harrismith again whenever you are passing by. Thank you once again. Safe travels, Kind regards, Lance

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rheola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hamiltonstraat 18, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7HCHjZ2rNEYHNtJtCJWPW7omsrBksH4bWBZjFz6rtOu6Sjb2Xt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 18 Hamilton Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.28017 29.1333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang