Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rheola's Guest Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rheola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 30 resensies vir Rheola's Guest Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Vicki M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicki M

Vinnige oornagstop op die lang pad, perfekte oornagplek.

Lieflike oornagplekkie, skoon en netjies. Ons het heerlik gerus na 'n lang dag op die pad.

Wimpie K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie K

Koud, maar lekker!

Lekker koud in Harrismith! Die verblyf by Rheola's Guest Cottage was baie lekker vir 'n vinnige oorslaap oppad see toe. Sal dit aanbeveel vir enigeen wat hulle wil gebruik.

Adriaan S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan S

Brilliant.

Clean, cozy and comfortable. We were made to feel very welcome.

Ute H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ute H

Satisfactory.

Basic. Good value. Greeted on arrival.

Rheola's Guest Cottage se terugvoer

Hi Ute.
Hope that you and your family are well. Thank you so much for your review of our place. So glad that you enjoyed your stay. It was such a pleasure to host you and we hope that you will visit us again whenever you pass by Harrismith.
Until then, safe travels.
Kind regards,
Lance

Rheola's Guest Cottage
Danie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V

Als wat ek wou he en nog meer.

Baie baie lekker gewees dankie.

Rheola's Guest Cottage se terugvoer

Hi Danny.
Hope that you and your family are well.
Thank you so much for your positive review of our place. I'm glad that you enjoyed your stay.
It was a pleasure to host you and your family, and we look forward to your next visit.
Kind regards,
Lance

Rheola's Guest Cottage
Delica G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delica G

Perfect overnight stop from the coast.

Comfortable, spacious.

Rheola's Guest Cottage se terugvoer

Hi Delica.

So glad that you and your family enjoyed your stay with us. It was an absolute pleasure to host you all and we hope that you will not hesitate to drop by again. Until next time, safe travels.
Kind regards,
Lance

Rheola's Guest Cottage
Pieter P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P

Baie lekker plek.

Baie skoon en netjies en ruim.

Rheola's Guest Cottage se terugvoer

Hi Peter.
Thank you so much for your lovely review of our place. We are very glad that you had a pleasant stay.
We hope to see you again.
Until next time, safe travels.
Kind regards,
Lance

Rheola's Guest Cottage
Rina S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rina S

Vinnige 1 nag oorslaap - Heerlik!

Ons het net 1 nag oorgeslaap. Alles was netjies en soos op die fotos. Lance was vriendelik en het ons welkom laat voel. Heerlik geslaap - wat jy sien op die fotos is wat jy kry.

Rheola's Guest Cottage se terugvoer

Hi Rina.
Thank you very much for the kind words and the positive review. I really appreciate it. I'm so glad that you enjoyed your stay and I hope that you won't hesitate to visit us again when passing Harrismith. It was a pleasure to host you.
Thanks once more.
Kind regards,
Lance

Rheola's Guest Cottage
Fanie N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Fanie N

Kon darem slaap en koffie maak.

Mnr. Lance het ons vriendelik ontvang. Alles was skoon, badkamer ook. Die blyplek is na ons mening nie op standaard nie. Badkamer het net 'n gordynafskorting. Meublument lyk oud en beddegoed ook. Hangplek vir klere is 'n houtraamkas met ogiesdraad toe. Die gebou se voorkoms benodig opknapping. Hek moet met sleutel en slot oopgemaak word as jy uit-of ingaan. Daar is geen beligting by die donker hek nie en nie afstandbeheer vir hek nie. TV het net beperkte kanale wat dit onbruikbaar maak. Geen beskuitjies met oggendkoffie nie en net poeiermelk. Afdak vir motor lyk nie stewig nie. Die paaie in Harrismith is 'n gemors. Jy kan nie reguit in 'n pad ry nie. In die vervolg sal ek verkies om met die eienaar van 'n blyplek te kontak en net betaal as ek daar arriveer en dit goed genoeg vind. Dan kan eienaar die kommissie aan die webtuiste oorbetaal. Punt. Ons wou omdraai toe ons by hek arriveer.

Rheola's Guest Cottage se terugvoer

Hi Fanie.
Thank you so much for your positive review of our place. We are very glad that you had a pleasant stay.
So glad that you enjoyed our coffee.
Until next time, safe travels.
Kind regards,
Lance

Rheola's Guest Cottage
Verena R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verena R

Clean and comfortable.

It was a perfect stayover, halfway to Durban. Although we arrived late, it was easy to find.

Rheola's Guest Cottage se terugvoer

Hi Verena.
Hope your trip to Durban went well. Thank you so much for your nice review of our place. I hope that you will choose our little place in Harrismith again whenever you are passing by.
Thank you once again.
Safe travels,
Kind regards,
Lance

Rheola's Guest Cottage
Hanita S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanita S

Ek was baie tevrede.

Die gastehuis het 'n plaasatmosfeer maar met alle moderne toebehore wat 'n mense nodig het.

Rheola's Guest Cottage se terugvoer

Hi Hanita.
So glad that you enjoyed the Guest House. It was great hosting you and your family.
We hope to see you again, and please know that you are always welcome.
Best regards,
Lance

Rheola's Guest Cottage
Seona J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seona J

It was absolutely fantastic. Home away from home.

What an absolutely lovely place to stay at. An absolute gem. Spacious and comfortable. Definitely wheelchair friendly. Location perfect and so tranquil. Will definitely recommend it to anyone who looking for accommodation in Harrismith. Restaurant and Spar within walking distance. Just absolutely awesome. Helpful and friendly assistance.

Jandre B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandre B

Excellent.

Lance is the best host. Very friendly and made us feel at Home. Very neat and spacious place. Definitely recommend the place to anyone. No need to search for different accommodation. This place is the best.

Rheola's Guest Cottage se terugvoer

Hi Jandre,
Thank you so much for your wonderful review. It was a real pleasure hosting you and your family and we hope that whenever you are passing by Harrismith again you will drop by our place.
Kindest regards,
Lance

Rheola's Guest Cottage
Erna J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna J

Mooi stil omgewing.

Beste waarde vir groot gesin!

Rheola's Guest Cottage se terugvoer

Hi Ema
Thank you so much for your nice review of our place. We are very glad that you had an enjoyable stay.
Also very happy that you appreciated the peace and quiet that Rheola's Guest Cottage offers.
Until next time, safe travels.
Kind regards,
Lance

Rheola's Guest Cottage
Gerhardt S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardt S

Ideaal vir een nag of 10.

Rheola's is ideaal vir oornag of langtermyn kuier. Goeie atmosfeer, goed toegerus en baie netjiese verblyf. Baie dankie Lance vir jul gasvryheid.

Rheola's Guest Cottage se terugvoer

Hi Gerhardt.
Sorry for my late reply. Hope you are well. Thank you so much for dropping by our place and thank you as well for your nice review. So glad that you had a pleasant experience at our place. We hope to see you again.
Safe travels.
Kind regards,
Lance

Rheola's Guest Cottage
Stephnie F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephnie F

Lovely atmosphere.

Beautiful cottage and very friendly welcome from the owners.

Lettie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lettie S

Vriendelike ontvangs. Ruim, netjies en veilig.

Skoon en ruim geriewe.

Rheola's Guest Cottage se terugvoer

Hi Lettie,
Thank you so much for your nice review of our place. We are very glad that you had a pleasant stay.
It was a pleasure to host you and your family.
Until next time, safe travels.
Kind Regards,
Lance

Rheola's Guest Cottage
Marietjie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Rustig, net wat mens nodig het.

Lance is baie vriendelik en behulpsaam. Baie gasvry. Dit is rustige stil omgewing. Ons het net 1 aand oorgeslaap maar sal dit definitief aanbeveel vir enige een wat die lang pad aandurf. Cottage is skoon en het als wat mens benodig. Sal dalk net groter glase insit maar anders is dit perfek. Baie dankie.

Mpumi S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpumi S

Service was very good.

Thank you, Rheola, for taking good care of us.

Orpa H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Orpa H

Rheola se kothuis was huislik en gerieflik.

Vriendelike en hulpvaardige mense. Ons sal graag weer daar bly in die toekoms.

Rheola's Guest Cottage se terugvoer

Hi Orpa,
I hope that you and your family are well. Thank you for that lovely review.
It was a pleasure hosting you and would love to have you back someday.
Kind regards,
Lance and Rheola

Rheola's Guest Cottage
Ansie V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Skoon, netjiese, ruim kothuis!

Ons was vir 2 nagte daar en het heerlik om die eetkamertafel gekuier. Sal vir seker weer daar gaan bly.

B P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
B P

Fantasties.

Skoon, netjies, vriendelik.

Ross S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ross S

Friendly hostess as well as neat, tidy and spacious

Rheola is super friendly, kind and a truly wonderful hostess. The place was very tidy, clean and spacious. It is also an easy find from the N3 toll road. We would definitely visit again.

Surita E - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita E

Veilig, huislik & vreeslik ruim en rustig.

Ons het sommer dadelik tuis gevoel in die uiters ruim en snoesige verblyf en het boonop veilig gevoel. Sal vir enige reisiger met die grootste gemoedsrus aanbeveel.

Andrea B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea B

Wonderlike verblyf!

Vriendelike ontvangs, baie mooi netjiese ruim plek, beskik al die geriewe wat mens benodig.

Thelma B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma B

Absoluut waarde vir geld.

Baie dankie aan Rheola vir 'n heerlike oornag stop. Jou plek is ruim en was goed ingerig vir ons. Lekker stil en heerlik gerus. Sal jou aanbeveel vir seker vir enige oornagstop in Harrismith. Dankie baie ook vir die vriendelike ontvangs. Het dit vreeslik geniet.

Marietjie V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Marietjie V

Die plek is skoon.

Die plek het lieflike beddens en is skoon en netjies. Wat my egter pla is dat badkamers gewone glasvensters het (nie riffelgals) met slegs 'n kantgordyn, nie goed nie. Die hele plek kan doen met gordyne wat vensters behoorlik toe maak, blinders werk nie in sitkamer. Verder was daar nie water nie, dit hoor ons eers nadat ons ingeboek het. Was nie een van die aangenaamste keuses nie.

Dirk W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk W

Skitterende verblyf.

Goeie diens, waarde vir geld, skoon en smaakvol gemeubileerde verblyf.

Earl R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Earl R

Na 'n lang pad, het die vriendelike ontvangs en goeie verblyf gesorg vir vars energie om die pad verder aan te kon pak.

Skoon, netjiese gastehuis met vriendelike ontvangs deur eienaar. Ek sal dit enigetyd aanbeveel en weer daar wil gaan bly.

Hybre O - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hybre O

Baie netjies en gerieflik.

Netjies en gerieflik. Goed ingerig vir 'n gesin.

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hamiltonstraat 18, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7HCHjZ2rNEYHNtJtCJWPW7omsrBksH4bWBZjFz6rtOu6Sjb2Xt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 18 Hamilton Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.28017 29.1333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang