Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rheola's Guest Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hamiltonstraat 18, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rheola's Guest Cottage lê in 'n stil, veilige woonbuurt in Harrismith in die voorheuwels van die Platberg en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Verblyf is beskikbaar in 'n gastekamer wat vas is aan die hoofhuis en 'n aparte gastekothuis. Die eienaars woon in die hoofhuis. Die gastekamer het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 en suite-badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 2 enkelbeddens in die sitarea. Ander geriewe sluit 'n kombuisie met 'n broodrooster, mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in en daar is 'n TV met DStv.

Die kothuis het slaapplek vir 6 en beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 2 enkelbeddens in die sitarea. Ander geriewe sluit 'n kombuis, eetarea en 'n TV met DStv in.

Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe.

Harrismith is 'n lekker halfwegstasie langs die N3 tussen Pretoria en Durban en is ook halfpad tussen Bloemfontein en Durban.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Vicki M
5.0
Vinnige oornagstop op die lang pad, perfekte oornagplek. Lieflike oornagplekkie, skoon en netjies. Ons het heerlik gerus na 'n lang dag op die pad.
Jul 2024
Wimpie K
Gesin met tieners
5.0
Koud, maar lekker! Lekker koud in Harrismith! Die verblyf by Rheola's Guest Cottage was baie lekker vir 'n vinnige oorslaap oppad see toe. Sal dit aan...
Sien meer
Jun 2024
Adriaan S
Gesin met klein kinders
5.0
Brilliant. Clean, cozy and comfortable. We were made to feel very welcome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Ute H
Saam met lewensmaat
5.0
Satisfactory. Basic. Good value. Greeted on arrival.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Danie V
Gesin met klein kinders
5.0
Als wat ek wou he en nog meer. Baie baie lekker gewees dankie.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rheola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hamiltonstraat 18, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Rheola's Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hamiltonstraat 18, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7HCHjZ2rNEYHNtJtCJWPW7omsrBksH4bWBZjFz6rtOu6Sjb2Xt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 18 Hamilton Street Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.28017 29.1333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang