Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhino Creek Estate

Resensies

3.3/ 5

Gebaseer op 81 resensies


Netheid
3.5
Ligging
2.7
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.3
Veiligheid
3.5
Prudence R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Booked for a 4-night stay with friends and family! We were having a celebration so we chose a farm as opposed to a residential area to avoid noise complaints! The staff was so welcoming, everybody was eager to help, the rooms were neat! Guys, if you need a venue for a celebration, book all the rooms at once and go have fun! Oh, and there is no load shedding. The only thing is to bring a mosquito/flies repellent spray as it is on a farm and there are flies like on any other farm! I'm so happy, I had so much fun, and I'm trying to make up an excuse to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Good for a quiet getaway. Nice and quiet getaway. Wanted to picnic by the river, as the photos on the site showed a river, but it was overgrown and the river full of trash.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen A
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Verkeerde tydsberekening. Dit is nou nie die eienaar se skuld nie, maar daar was 'n partytjie tot middernag van gaste wat oorgebly het vir 'n troue die volgende dag, dus was dit nie 'n rustige aand nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Odette J
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Ons het baie lekker gebly en die omgewing was baie rustig. Kliente diens was baie goed. Ek en my man het dit baie geniet om by Rhino Creek Estate te bly vir die aand. Ons was in die omgewing vir 'n troue en ons verblyf was so 2.7 km van die troue af, so dit was baie gerieflik. Al wat sleg was, is dat ons kamer nie van binne of buite kon sluit nie, so ons was bietjie bekommerd dat ons kamer oopgestaan het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Simone J
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2024

Dit was aangenaam en stil. Ons het die aand geniet. Dit was stil gewees. Dit sou nice wees as die kamer apart was van die ander kamers met 'n beter ingang. Die deur het gesukkel om oop en toe te maak, en die kamer was vuil agter die bedkassies en in die hoeke van die bad. Dit sou nice wees as die bubble bath gewerk het, maar die sisteem is uitgehaal.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Apr 2024

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Lune P
1 nag
2.2
Mrt 2024

Fair. The photos of the room were accurate, but the outside area was very neglected and not like the photos on the website.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

André B
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Apr 2024

Sal nooit weer soontoe gaan nie. Ligging misleidend, swak pad, ruik sleg, geen spieël in badkamer, los krane, terrein in swak toestand en lawaai tot in oggendure.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
1.8
Mrt 2024

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Phillippus Johannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.6
Apr 2024

Good. Was good but doesn't look like photos on web need a lot of maintenance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springboklaan 7, Vallombrosa, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e4c50ad9295dd49efa56388cb768d4f49d6b38cf5b08dc00dc1f5619c790985ba4f2077380a6c9613a26a99cc1fb8454383?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 2) 81 5 1 4 7 Springbok Avenue Vallombrosa 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.063433360582 26.341532888222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang